Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Vrystaat

4.3 / 5  
volgens 3532 resensies
Lees regte resensies van Vrystaat van 3532 geverifieerde gaste.
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vrystaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrystaat Akkommodasie

1181 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Vrystaat

Blue Crane Guest House is naby die N1 en Rosepark Hospitaal in Fichardtpark geleë. Ons bied moderne, bekostigbare oornagverblyf en daar is gratis parkeerplek. Ons het afstandbeheerde toegang vir ekstra gerief. El...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bayswater, Vrystaat

RubyRed Self-Catering Cottage is in die voorstad Bayswater in Bloemfontein en bied gehalteverblyf vir sakereisigers en oornaggaste. Die kothuis is 2 km vanaf die N1 en binne 1 km vanaf Northridge-winkelsentrum en Vi...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Vrystaat

Skoon, gerieflike verblyf in 'n stil singel. Die gastehuis is stapafstand vanaf die Gehoorsentrum, baie naby Mimosa Mall, Mediclinic, St. Andrews Skool, Grey College en Sportstadions. Daar is DStv en WiFi, koff...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West, Vrystaat

Nightingale Guest House in die hartjie van die Rosestad is gerieflik geleë en ideaal vir besoekers wat die stad wil verken. Met ons hartlike gasvryheid en ruim kamers wat goed toegerus is, bied ons uitstekende waar...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waverley, Vrystaat

Hierdie skoon, smaakvol versierde eenheid met lugversorging bied verblyf aan in dubbelkamers. Die eenheid beskik oor 'n toegeruste kombuisie en 'n oopplan-stort met aparte toilet. Privaat sitplek is buite beskikbaar...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waverley, Vrystaat

Silver Moon House is in die gesogte voorstad Waverley in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis het 'n 4-roos-gradering vanaf die Bloemfontein Accommodation Association. Silver Moon House bied 4 moderne en suite-kamer...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langenhovenpark, Vrystaat

Amity Guesthouse is 'n moderne gastehuis in 'n gegoede woonbuurt in sentraal Bloemfontein. Dit is in die rustige voorstad Langenhovenpark wat gerieflike naby aan die N1 is. Ons bied 10 luukse kamers, elkeen met 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Universitas Ridge, Vrystaat

Janmar is 'n gastehuis in Universitas-rif, 'n veilige en gesellige woonbuurt in Bloemfontein wat gerieflik naby die N1 is. Ons is naby al die geriewe en 10 minute se ry vanaf Mimosa Inkopiesentrum, Loch Logan Waterf...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Fichardt Park, Vrystaat

Angels Haven is in Fichardpark in Bloemfontein en is naby groot winkelsentrums, mediese-sentrums en sportstadions geleë. Fichardpark is 'n stil, veilige en luukse woonbuurt in Bloemfontein. Angels Haven spog met as...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West, Vrystaat

@ Greys Guesthouse bied gerieflike kamers in die hartjie van Bloemfontein oorkant Grey College. Daar is 8 luukse gastekamers in dié historiese gebou. Elke kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens of 'n koninggroott...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za