Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Vrystaat

4.3 / 5  
volgens 3691 resensies
Lees regte resensies van Vrystaat van 3691 geverifieerde gaste.
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vrystaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrystaat Akkommodasie

1209 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR2 100
R1 470
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens, Vrystaat

Hierdie selfsorgkothuis is onlangs opgeknap en is aan die einde van 'n doodloopstraat in die hartjie van Clarens geleë. Die huis is pragtig ingerig om die plattelandse ervaring te vervolmaak en daar is gemaklike s...

SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR450
R315
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fichardt Park, Vrystaat

The Travellers Nest is 'n selfsorg-eenheid vir 2 in Bloemfontein. Dié eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n TV met DStv. Die privaat badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof,...

SPAAR 30%
VanafR1 800
R1 260
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Deneysville, Vrystaat

Lakeview on Vaal by die Vaaldam-waterfront bied selfsorg-woonstelverblyf in die veilige Lakeview-woonstelkompleks net 100 m vanaf die oewer van die Vaaldam af in die toeristedorpie Deneysville in die Vrystaat. Verb...

SPAAR 30%
VanafR5 750
R4 025
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Deneysville, Noordelike Vrystaat

Vaal Delta se Villa on Vaal by die Vaaldam is 'n alleenstaande dubbelverdiepinghuis met selfsorggeriewe in 'n groot en goed versorgde tuin wat oor die water uitkyk in Deneysville. Die huis het slaapplek vir 10 gast...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Vrystaat

Skoon, gerieflike verblyf in 'n stil singel. Die gastehuis is stapafstand vanaf die Gehoorsentrum, baie naby Mimosa Mall, Mediclinic, St. Andrews Skool, Grey College en Sportstadions. Daar is DStv en WiFi, koff...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West, Vrystaat

Nightingale Guest House in die hartjie van die Rosestad is gerieflik geleë en ideaal vir besoekers wat die stad wil verken. Met ons hartlike gasvryheid en ruim kamers wat goed toegerus is, bied ons uitstekende waar...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R578
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waverley, Vrystaat

Silver Moon House is in die gesogte voorstad Waverley in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis het 'n 4-roos-gradering by die Bloemfontein Accommodation Association (BAA) ontvang. Silver Moon House bied 4 moderne en ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langenhovenpark, Vrystaat

Amity Guesthouse is 'n moderne gastehuis in 'n gegoede woonbuurt in sentraal Bloemfontein. Dit is in die rustige voorstad Langenhovenpark wat gerieflike naby aan die N1 is. Ons bied 10 luukse kamers, elkeen met 'n ...

15% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR450
R383
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys, Vrystaat

The White Giraffe is in die bekoorlike dorpie, Parys, geleë en bied selfsorgverblyf vir tot 8 gaste. Die gastehuis is 'n uur van Johannesburg af, is in die Vredefort Koepel Wêrelderfenisgebied geleë en bied 'n li...

20% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR790
R632
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Vrystaat

A Little Guesthouse is 'n gewilde gastehuis naby die N1 en 7 minute se ry van die Universiteit af. Dit is 'n plattelandse selfsorggastehuis in 'n veilige omgewing met veilige parkeerplek, gratis WiFi, lugversorging,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]