Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Wakkerstroom

4.4 / 5  
volgens 246 resensies
Lees regte resensies van Wakkerstroom van 246 geverifieerde gaste.
Indien jy Wakkerstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Wakkerstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wakkerstroom B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wakkerstroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wakkerstroom B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Wakkerstroom

Weaver's Nest Restaurant and Country Inn is 6,4 km buite Wakkerstroom in Mpumalanga. Die instansie is op die rustige Weavers-landgoed, tussen heuwels en damme geleë. Gaste kan panoramiese uitsigte en die oorvloed v...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 23 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Wakkerstroom

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Volksrust, Mpumalanga

Mountain View Lodge is in rustige tuine geleë net buite Volksrust, langs die N11 in die rigting van Amersfoort. Die lodge bied 'n restaurant op die perseel wat baie gewild onder die plaaslikes is. Verblyf is besk...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Volksrust, Mpumalanga

Gecko's Gastehuis Volksrust bied oornagverblyf in die sonderlinge dorpie, Volksrust. Dié huis is naby winkelsentrums en ’n gholfbaan geleë. Die gastehuis het slaapplek vir 150 gaste en beskik oor 75 en suite-s...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Volksrust, Mpumalanga

Gilbert House B&B is in 'n gegoede deel van die dorp, Volksrust, geleë en word deur die eienaar bestuur. Die verblyf is in die Vosloo's se gesinshuis geleë en daar is baie kunswerke, deur die eienaar self, wat te ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Signal Hill, Newcastle

Aberdeen House is in 'n laning vol bome in 'n luukse deel van Newcastle geleë. Die huis is 'n groot Tudor-styl-huis met komvensters en in 'n lieflike tuin met groot bome en 'n diverse voëllewe. Ons is binne 3 km v...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Signal Hill, Signal Park

The Tuscan Garden bied B&B-verblyf in Newcastle in die aanloklike, noordelike gedeelte van KwaZulu-Natal. Die gastehuis is deur die eienaars se reise deur die ou tuine in Italië geïnspireer en dien as die ideale b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Newcastle, KwaZulu-Natal

Pheasant's Rest is 'n gastehuis in die veilige en rustige buitewyk Aviary Hill in Newcastle waar 'n hartlike welkom deur die gashere, Ben en Petra, jou altyd inwag. Pheasant's Rest is 3 km vanaf restaurante en winke...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, Schuins Hoogte

New Haven Guest House is in 'n woonbuurt in die bekoorlike dorpie, Newcastle, in KwaZulu-Natal geleë. Dié dorpie het 'n ryk geskiedenis en spog met verskeie monumente en gedenktekens. Die gastehuis bied verblyf i...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, Schuins Hoogte

Blessings Guest House is in Hutten Heights, ’n spogbuurt in Newcastle, geleë. Dis net ’n kort entjie se ry vanaf 2 inkopiesentrums en die Black Rock Casino. Ons het 3 bekoorlike dubbelkamers met en suite-badka...

Vanaf
R874
per nag (plek vir 2)
B&B in Newcastle, Pioneer Park

The OutLook Guest House is ’n gastehuis wat B&B-verblyf in Pioneer Park, Newcastle bied. Die eiendom is net 1,4 vanaf die Amajuba Mall. Verblyf word in deluxe-dubbelkamers en -koninginkamers, elk met ’n en sui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wakkerstroom B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Wakkerstroom akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Wakkerstroom akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]