Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Wakkerstroom

4.3 / 5  
volgens 172 resensies
Lees regte resensies van Wakkerstroom van 172 geverifieerde gaste.
Indien jy Wakkerstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Wakkerstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wakkerstroom gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wakkerstroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wakkerstroom Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wakkerstroom

Wetlands Country House & Sheds is die perfekte plek om weg te breek van jou alledaagse gejaagde lewe. Dis slegs 2 en 'n half uur van Johannesburg af geleë. Dié wegbreekplek is in een van Suid-Afrika se verborge ju...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R585
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wakkerstroom

DeKotzenhof Guest House is in Wakkerstroom, die tweede oudste dorp in Mpumalanga en net 27 km van Volksrust af. Die perseel is gerieflik geleë op die hoofteerpad en dus maklik om te vind. Boonop is dit net 'n klipg...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wakkerstroom

Laventaba Guest House is 'n wonderlike, knus gastehuis met 'n plaasgevoel in die stil dorpie, Wakkerstroom. Die gastehuis het 3 dubbelslaapkamers. Elke kamer is ingerig met 'n geelhoutkaggel en 100% katoen-perkal...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wakkerstroom

Rustic Rose Guesthouse is in die hoofstraat van die bekoorlike dorpie Wakkerstroom in Mpumalanga geleë. Ons het 3 kamers, 1 het 'n en suite-badkamer en die ander 2 deel 'n badkamer. Die gastehuis is binne loopafst...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 20 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Wakkerstroom

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Volksrust, Mpumalanga

Mountain View Lodge is in rustige tuine geleë net buite Volksrust, langs die N11 in die rigting van Amersfoort. Die lodge bied 'n restaurant op die perseel wat baie gewild onder die plaaslikes is. Verblyf is besk...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Volksrust, Mpumalanga

The Volksrust White Towers Guest House is 'n pragtige, geskiedkundige gebou wat in 1889 gebou is en gedurende die Anglo-Boereoorlog as hospitaal gedien het. Hierdie lieflike gebou het sy bekoring behou en daar is st...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Volksrust, Mpumalanga

Battlefields Guest House is 'n luukse gastehuis met 'n huislike atmosfeer vir sake- en ontspanningsreisigers wat die luisterryke dorpie Volksrust en sy omgewing wil besoek. Ervaar hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Volksrust, Mpumalanga

Mon-Aé Guesthouse Volksrust is in die geskiedkundige dorpie Volksrust aan die voet van die Amajubaberge. Die gastehuis bied kamer-opsies met slaapplek wat wissel tussen 2 en 6 gaste, en 'n selfsorgwoonstel. Elke k...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Volksrust, Mpumalanga

Marlene's Guesthouse bied gerieflike verblyf naby die hoofroete deur Volksrust. Die gastehuis is ideaal vir gesinne, paartjies of sakereisigers wat die omgewing besoek. Daar is 7 gerieflike kamers met en suite-badk...

Vanaf
R965
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Volksrust, Mpumalanga

Luukse en elegante akkommodasie in Volksrust. Ons het ons deure in Januarie 2013 oopgemaak en bied 8 en suite-kamers wat uniek ingerig is in 'n stil woonbuurt. Ons is reg oorkant die Volksrust Gholfklub geleë. On...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wakkerstroom gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Wakkerstroom akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Wakkerstroom akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za