Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (13)

Resensies van Wakkerstroom

4.3 / 5  
volgens 179 resensies
Lees regte resensies van Wakkerstroom van 179 geverifieerde gaste.
Indien jy Wakkerstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Wakkerstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wakkerstroom hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wakkerstroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wakkerstroom Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wakkerstroom

The Wakkerstroom Hotel is op die plein in die hartjie van die dorpie Wakkerstroom, Mpumalanga. Wakkerstroom is in 'n pragtige vallei geleë, 27 km vanaf Volksrust. Verblyf word in 4 kamerkategorieë gebied wat elk...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 20 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Wakkerstroom

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Signal Hill, Newcastle

Tramonto Boutique Hotel is 'n klein juweel in Newcastle, KwaZulu-Natal. Dit is naby die Drakensberge, halfpad tussen Johannesburg en Durban. Die hotel het 15 standaardkamers, 8 selfsorgkamers en 7 "superior"-kamers...


Hotelle binne 100 km vanaf Wakkerstroom

Vanaf
R1 195
per nag, vir 2 mense
Hotel in Newcastle, KwaZulu-Natal

Die luukse, elegante, 4-ster Vulintaba Country Hotel is 'n landgoed waar topklas-gasvryheid en panoramiese uitsigte op gaste wag. Die hotel het 62 superieure kamers, 4 kamers wat met mekaar skakel om gesinseenhede ...

Vanaf
R1 225
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Die Natal Spa Hot Springs & Leisure Resort is op 550 hektaar pragtige bosveld van KwaZulu-Natal tussen die reuse Kambriese granietrotse, wat miljoene jare oud is, geleë en bied pragtige uitsigte oor die Bivanerivie...

Vanaf
R605
per nag, vir 2 mense
Hotel in Dundee, Dundee Sentraal

Die Royal Country Inn is in Dundee in KwaZulu-Natal geleë. Dit spog met een van die beste ouwêreldse eetsaal-restaurante wat gaste bederf met 'n spyskaart tjokvol lekkernye en stewige maaltye, wat gereeld verander...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Hotel in Vrede, Vrystaat

Vrede Hotel bied B&B-verblyf in die klein dorpie Vrede in die Vrystaat. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek gedurende 'n vakansie of besigheidsreis. Die verblyf by Vrede Hotel b...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Hotel in Standerton, Mpumalanga

Q's Boutique Stay bied moderne kamers en geriewe in Meyerville, Standerton. Dit is puik gemeubeleer en toegerus met al die fasiliteite wat jy benodig. Die privaatheid en sekuriteit is uitstekend. Die verblyf is ele...

Vanaf
R1 810
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ermelo, Mpumalanga

Highveld Splendour Boutique Hotel sal gaste tuis laat voel met vriendelike en persoonlike diens. Die luisterryke tuin bied groot bome en pragtige uitsigte oor die sebras en springbokke wat in die velde wei. Hier kan...


Hotelle binne 200 km vanaf Wakkerstroom

Vanaf
R812
per nag, vir 2 mense
Hotel in Secunda, Mpumalanga

Hotel @ Secunda is in die Terra Nova Kantoorblok en is 'n unieke toevlugsoord vir sakereisigers én vakansiegangers. Die hotel is gerieflik geleë, net 'n paar kilometer buite Secunda, in die stil en rustige Terra N...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 9

Welkom by die Wakkerstroom hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Wakkerstroom akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Wakkerstroom akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za