Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Wakkerstroom

4.4 / 5  
volgens 246 resensies
Lees regte resensies van Wakkerstroom van 246 geverifieerde gaste.
Indien jy Wakkerstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Wakkerstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wakkerstroom wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wakkerstroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wakkerstroom Wildsplase

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas

Wildsplase binne 200 km vanaf Wakkerstroom

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bethal, Mpumalanga

Bluegum Country Lodge is 'n klassieke, landelike wegbreekplek. Hierdie aanloklike ontwikkeling van rooi siersteen is in Bethal geleë. In die hartjie van die Kosmos-area in Mpumalanga, sal Bluegum maklik jou oornagp...

Vanaf
R5 700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in KwaZulu-Natal

Die Babanango Wildreservaat is 50 km vanaf Vryheid in die malaria-vrye noordelike deel van KwaZulu-Natal geleë. Die reservaat spog met 22 000 ha ongerepte wildernis wat net wag om deur bewarings- en natuur-entoesia...

Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 4)
Lodge in Secunda, Mpumalanga

Umuzi Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf op die oewer van die Umuzi-meer in Secunda. Die lodge is in 'n inheemse woud met riviervaderlandswilger-, doring-, karee- en witstinkhoutbome. Die lodge is stapafstand van...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noodrand, Mpumalanga

Econo Lodge bied oornagverblyf in Secunda. Dié lodge is minder as 3 km vanaf Secunda se Winkelsentrum, Lake Umuzi Waterfront, en 5 km vanaf Graceland Casino. Ons het 10 kamers met 2 enkelbeddens elk, 6 dubbelkame...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Secunda, Mpumalanga

Welkom by Sunset View Lodge waar Barry en Marianne Breytenbach, jou gasheer en gasvrou, seker maak jy kry persoonlike diens. Sunset View Lodge bied luukse akkommodasie in 'n stil, veilige woonbuurt naby die stadske...

Vanaf
R5 700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in KwaZulu-Natal

Babanango Game Reserve - Babanango Valley Lodge is 'n luukse safari-lodge in die Babanango Wildreservaat in die hartjie van Zoeloeland. Die lodge is ideaal vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n wegbreek buite d...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 3 - Wys 21 tot 25

Welkom by die Wakkerstroom wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Wakkerstroom akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Wakkerstroom akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]