Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
B&Bs (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Walmer

4.4 / 5  
volgens 75 resensies
Lees regte resensies van Walmer van 75 geverifieerde gaste.
Indien jy Walmer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Walmer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walmer B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walmer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Walmer B&Bs

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
B&B in Walmer

Amani Guest Lodge, versteek in die lowerryke voorstad Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), bied 'n wegbreekgeleentheid vir gaste wat die hoogtepunte van die stadslewe met die warmte en gerief van 'n ware Afrika-lodge ...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
B&B in Walmer

Pine Tree Lodge is in Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap op die gewilde Tuinroete geleë. Die area is bekend vir Koning- en Hobie-strand. Dit is ook die ideale bestemming indien jy wil walviskyk en histories...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Walmer

River Road Guest House in Gqeberha (Port Elizabeth) is 'n 3-ster-gastehuis met B&B-verblyf. Dit is in die lowergroen woonbuurt, Walmer, naby die lughawe, strandfront, restaurante, belangrikste winkelsentrums, hospit...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Walmer

Albert Road Garden Guest House is in Walmer, 'n rustige buurt net 'n paar minute se ry van Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, verskeie puik restaurante, koffiewinkels, winkelsentrums en ander geriewe af. D...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Walmer

Retreat on Main Bed and Breakfast bied verblyf in lieflike gastekamers in Walmer. Die gastehuis het 9 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 tot 4 gaste het en oor die swembad uitkyk. Die kamers het plafonwaaiers, konin...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 37 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Walmer

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
B&B in Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth)

Bay Lodge bied B&B-verblyf in Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth). Die gastehuis is die ideale plek vanwaar die stad se besienswaardighede en geriewe verken kan word. Verblyf word aangebied in 2 gesinskamers en ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Richmond Hill, Gqeberha (Port Elizabeth)

Zareba B and B Guesthouse bied gastekamers en is in die bekoorlike woonbuurt Richmond Hill in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike plek om te oornag en dit is naby...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
B&B in St Georges Park, Gqeberha (Port Elizabeth) SSB

Dié gastehuis dateer uit 1928, is in 1995 opgeknap en in 1996 as 'n gastehuis geopen. Die huis is sentraal geleë in die Baakensriviervallei in 'n doodloopstraat met 'n uitsig oor die Settlers Park Natuurreservaat....

Vanaf
R1 236
per nag, vir 2 mense
B&B in Parsonsheuwel, Gqeberha (Port Elizabeth)

Sunnyside Guesthouse is geleë in Parsons Hill in die Greenacre-area in Gqeberha (Port Elizabeth). Ons het een- en tweeslaapkamer-eenhede met selfsorg-geriewe en 'n swembad en braaigeriewe is beskikbaar op die perse...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Richmond Hill, Gqeberha (Port Elizabeth) SSB

23 On Glen Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in ’n smaakvol versierde gastehuis in sentrale Gqeberha (Port Elizabeth). Die gastehuis is 1 km vanaf St George's Park Stadion, 2 km vanaf Prince Alfred Guard Mem...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Walmer B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Walmer akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Walmer akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]