Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Walvisbaai

4.1 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Walvisbaai van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Walvisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Walvisbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walvisbaai B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walvis Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Walvisbaai B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 50 km vanaf Walvisbaai

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Vineta, Namibië

La Casetta B&B is in Vineta, 'n rustige buurt in Swakopmund. Dié kusdorp bied allerlei sportsoorte op water en op land, asook 'n heerlike somerklimaat. Verblyf is beskikbaar in 'n gesinseenheid met 2 slaapkamers e...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Swakopmund, Namibië

Tina's Bed & Breakfast is in Swakopmund, 'n stad langs die kus in Namibië, wes van die hoofstad, Windhoek geleë. Swakopmund se sandstrande front na die Atlantiese Oseaan. Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers en...

25% af Aanbod!
VanafR1 730
R1 298
per nag, vir 2 mense
B&B in Hage Heights, Namibië

SeaBreeze Guesthouse bied gerieflike, rustige selfsorgverblyf in 'n gastehuis in die middedorp van Swakopmund. Die gastehuis is stapafstand vanaf die strand en is naby koffiewinkels, restaurante, kuierplekke en besi...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Hage Heights, Namibië

Amarachi Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n smaakvolle gastehuis in Swakopmund. Dié gastehuis met sy rustige atmosfeer is geskik vir besoekers wat die omgewing wil verken. Die gastehuis is 500 m vanaf die W...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Hage Heights, Namibië

Moria B and B Self Catering is ’n bekoorlike B&B in Swakopmund, ’n kusdorpie in Namibië. Dis sentraal geleë en naby die middedorp, strand en restaurante. Verblyf word in 2-enkelbedkamers of 'n dubbelkamer ge...

Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
B&B in Vogelstrand, Namibië

Villa Maji Bed & Breakfast bied gasteverblyf in Swakopmund in die Erongo-streek van Namibië. Die gastehuis is ideaal by die see geleë. Verblyf by Villa Maji Bed & Breakfast beskik oor 9 uniek versierde kamers. Di...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 275
per nag, vir 2 mense
B&B in Swakopmund, Namibië

Small Wonder Bed and Breakfast is in Swakopmund geleë en bied pragtige kamers wat slegs 1 km vanaf die strand is. Gaste het 'n keuse tussen 3 kamers; Sea Horse, Sail Boat en Anchor. Elke kamer beskik oor 'n koning...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Swakopmund, Namibië

Seaside Hotel & Spa Swakopmund is reg langs die strand in Swakopmund geleë, 'n kusdorp in Namibië, wes van die hoofstad Windhoek. Die hotel is 7 km vanaf die Swakopmund Museum en 8 km vanaf die Nasionale Akwarium ...


B&Bs binne 100 km vanaf Walvisbaai

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
B&B in Erongo, Namibië

Lientjies Gastehuis bied gesinsvriendelike-verblyf naby die kusdorpie Hentiesbaai in Namibië. Die pragtige dorpie spog met lang strande en uitstekende visvang-geleenthede. Die B&B-verblyf word in 5 dubbelslaapkame...

Bladsy:
1
2
Bladsy 2 - Wys 11 tot 19

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za