Indien jy Walvisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Walvisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walvisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walvis Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Walvisbaai akkommodasie
Bladsy 2 - 28 lekke plekke om te bly
AuobCorner is 'n paar meter van die strandmeer in Walvisbaai af en bied gehalteverblyf in 'n selfsorgwoonstel met '...
Bay View Resort Hotel bied B&B- en selfsorgverblyf op die strandfront in Langstrand, Walvisbaai. Die oord is sowat ...
Sunnyside Guesthouse bied gerieflike verblyf in die gewilde Walvisbaai, Namibië. Dis naby die dorpshawe, restaurant...
Meransha Self-catering is in Walvisbaai geleë, 300 m vanaf die Eco Marine Kayak Tours se ontmoetingspunt en Pelican...
Amjicaja Guesthouse is in Walvisbaai aan die Namibiese kus geleë. Dis net 'n entjie se ry vanaf die middedorp, die ...
De Baken Self-catering is naby die strandmeer in Walvisbaai in Namibië en is naby die dorp se restaurante en aktiwi...
Fairways Villa @ Bunker Close is 'n lieflike en ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Walvisbaai. Dit is ide...
Lagoon Chalets bied selfsorg- en rugsakreisigers-eenhede in Walvisbaai in die Erongo-streek van Namibië. Die lodge ...
AC501 - Atlantic Dunes is 'n lieflike en luukse selfsorgwoonstel in die Atlantic Dunes-kompleks met 'n uitsig oor D...
Spence is 'n knus woonstel op die eienaar se eiendom in Walvisbaai, Namibië. Die woonstel bied gerieflike verblyf a...