Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Walvisbaai

4.1 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Walvisbaai van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Walvisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Walvisbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walvisbaai hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walvis Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Walvisbaai Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R2 693
per nag, vir 2 mense
Hotel in Walvisbaai

Flamingo Villas Boutique Hotel is op 'n gety-strandmeer in Walvisbaai geleë en word deur swerms flaminke omring. Dié boetiekhotel spog met van die mooiste uitsigte oor die strandmeer en sonsondergange oor die see ...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 26 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Walvisbaai

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Center, Namibië

Beach Hotel Swakopmund is ideaal geleë 50 m van die Atlantiese Oseaan af en dis naby Swakopmund se middedorp. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n plek vir 'n wegbreek of 'n sakereis. Akkommodasie b...

Vanaf
R1 740
per nag (plek vir 2)
Hotel in Center, Namibië

Hotel Europa Hof is sentraal in die kusdorpie Swakopmund binne stapafstand vanaf die middedorp geleë. Mens kan hoor hoe die branders breek en die briesie van die Atlantiese-oseaan voel. Die instansie bied maklike t...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Center, Namibië

Swakopmund Plaza Hotel bied B&B en is in Swakopmund-sentraal in die Erongo-streek van Namibië geleë. Die hotel is ideaal vir gaste wat met vakansie of op 'n sakereis is en daar is menigte historiese geboue en rest...

15% af Aanbod!
VanafR2 465
R1 972
per nag, vir 2 mense
Hotel in Center, Namibië

Hotel Zum Kaiser is ideaal in Sam Nujoma-laan in die skilderagtige kusdorpie, Swakopmund geleë. Dié hotel bied toegang tot die strand en die dorp se dinamiese straatlewe, bekoorlike argitektuur, winkels en fynproe...

Vanaf
R2 260
per nag, vir 2 mense
Hotel in Center, Namibië

Villa Margherita is 'n luukse boetiekhotelletjie wat in die hartjie van Swakopmund geleë is en oor 4 stylvolle geboue naby mekaar beskik. Villa Margherita is 'n kombinasie van moderne kuns en historiese koloniale ...

Vanaf
R3 008
per nag, vir 2 mense
Hotel in Center, Namibië

The Delight Swakopmund is 'n moderne, kleurvolle hotel in Swakopmund, Namibië. Die hotel is 500 m van die see af en die sentrale ligging beteken dat dit naby winkels en restaurante in die area is. Dié hotel bied...

Vanaf
R4 638
per nag, vir 2 mense
Hotel in Center, Namibië

Strand Hotel Swakopmund bied B&B-verblyf en dis op die strandfront in Swakopmund geleë. Die hotel is ideaal vir gaste wat opsoek is na verblyf vir 'n vakansie of sakereis. Verblyf by Strand Hotel Swakopmund besta...

Vanaf
R3 777
per nag, vir 2 mense
Hotel in Center, Namibië

Swakopmund Hotel and Entertainment Centre is in die historiese middedorp geleë en ideaal vir sake- of vakansieverblyf. Die hotel is ook naby die strandfront en ander besienswaardighede. Die hotel bied 90 kamers wa...

Vanaf
R1 740
per nag, vir 2 mense
Hotel in Vineta, Namibië

BON Hotel Swakopmund is aan die Namibiese kus tussen die Atlantiese Oseaan en die Namibwoestyn geleë. Dié hotel het 34 kamers en bied verblyf aan sportgroepe, vakansiegangers, sakereisigers en konferensiegangers. ...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za