Indien jy Walvisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Walvisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walvisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walvis Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Walvisbaai akkommodasie
Bladsy 6 - 28 lekke plekke om te bly
Lalandi 14 is 'n luukse selfsorg-eenheid met 'n uitsig oor die see en is in Lalandi-kompleks in Langstrand geleë. D...
Alte Brücke Holiday Resort is net 200 m vanaf die strand in die ouer deel van Swakopmund. Hierdie oord is 1,3 km va...
Japie se Werf is 'n gesellige selfsorgwoonstel in die hartjie van Swakopmund, 'n kusdorp in Namibië. Die eenheid is...
Linden Street bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus woonstel op die residensiële perseel waar die eienaars ook...
Atlantik Sicht 16 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van 'n veilige kompleks, net 5 minute se...
Atlantik Sicht Self-Catering Apartment bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel met 3 slaap...
Swakopmund Desert Stay bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf wat sentraal in Swakopmund geleë is. Dit is die i...
Bederf jouself in dié luukse selfsorgwoontel met 'n see-uitsig in 'n veilige kompleks wat stapafstand vanaf die jet...
Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation bied basiese selfsorg-eenhede en is in Swakopmund in die Erongo-streek v...
Ocean-view House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis met parkeerplek. Die smaakvol gemeubile...