Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Waterkloof Ridge

4.7 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Waterkloof Ridge van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Waterkloof Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Waterkloof Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterkloof Ridge B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterkloof Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterkloof Ridge B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterkloof Ridge

Corlia’s Luxury Guest House is 'n luukse huis in die veilige en rustige woonbuurt Waterkloofrif in Pretoria. Die verblyf bestaan uit 3 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed of koningingrootte-bed met slaapplek vir 2 g...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterkloof Ridge

Kiepersol House beskik oor 6 goedingerigte kamers. Daar is 1 standaardkamer, 4 koningingrootte-kamers, 1 oopplan-woonstel en is in die boomryke voorstad, Waterkloofrand, in Pretoria geleë. Dis net 15 tot 20 minute ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterkloof Ridge

The Secret Garden is in die luukse woonbuurt Waterkloof Ridge in Pretoria geleë. Dit is 7 km vanaf die Universiteit van Pretoria. Verblyf by The Secret Garden word in 5 suites wat individueel versier is, gebied. E...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 21 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Waterkloof Ridge

Vanaf
R750
per nag (plek vir 1)
B&B in Waterkloof Hoogte, Pretoria-Oos

Coral Tree Inn is in die hartjie van die Waterkloof Heights Veiligheidslandgoed geleë, in 'n rustige en gevestigde voorstad van Pretoria, en kyk uit oor 'n manjifieke natuurlike park. Die gastehuis is slegs 45 minu...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterkloof, Pretoria

Lemon Lane Bed & Breakfast is geleë in Waterkloof, 'n rustige buurt in Pretoria waar die strate bewaar word deur die groot Jakarandabome en waar die klank van die verkeer kompeteer met die klank van die voëls. Lem...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

B&B in Waterkloof is in die oudste en luukste voorstad van Pretoria geleë. Dié moderne gastehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na luukse, moderne 3-ster akkommodasie wat sentraal is tot die sakekern en vermaak...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieuw Muckleneuk, Nuwe Muckleneuk

Brooklyn Lodge is in die luukse sakebuurt, Brooklyn, in Pretoria geleë. Die Pretoria-treinstasie, Loftus Versfeld Stadion en 'n paar hospitale en privaat mediese geriewe is 5 km van dié lodge af. Die National Zool...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Alphen Park

55 on Dely is sowat 1 km vanaf die N1 in die buurt, Maroelana in Pretoria geleë. Verblyf is beskikbaar in 1 B&B-kamer met slaapplek vir 2 gaste en 'n ateljee-eenheid (60 m²) wat ook slaapplek vir 2 gaste het. Alb...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
B&B in Monument Park, Pretoria

Allure Heavenly Stay & Spa met sy eie private ingang, is op die eienaar se perseel in Pretoria-Oos geleë. Allure is 'n klein stukkie hemel waar jy en jou metgesel 'n heerlike wegbreek saam kan geniet. Teen 'n bekos...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
B&B in Menlopark, Pretoria-Oos

Comfort Guest House bied gehalte-oornagverblyf in Menlo Park in Pretoria. Pretoria staan as die Jakarandastad bekend weens die talle boomlanings met ligpers bloeisels. Dié stil stad het verskeie natuurlike en kultu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Waterkloof Ridge B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Waterkloof Ridge akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Waterkloof Ridge akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za