Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Waterkloof Ridge

4.7 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Waterkloof Ridge van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Waterkloof Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Waterkloof Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterkloof Ridge gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterkloof Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterkloof Ridge Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Gastehuise binne 10 km vanaf Waterkloof Ridge

15% af Aanbod!
VanafR1 160
R986
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waterkloof, Pretoria

174 Premier Guesthouse is in die luukse woonbuurt, Waterkloof, in Pretoria geleë. Waterkloof se loweryke omgewing naby van die beste winkelsentrums maak hierdie area baie gewild. Hiér kan gaste ontspan met die kla...

Vanaf
R730
per nag, vir 1
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

314 on Clark Guest House is gerieflik geleë in Brooklyn, 'n rustige en boomryke buurt in Pretoria. Die vriendelike personeel sien uit daarna om gaste te verwelkom en die beste diens en gasvryheid te bied. Die pri...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

Rêves Guest House is in ’n sekuriteitskompleks in die lowergroen voorstad van Pretoria, Brooklyn. Verblyf word in 10 kamers met en suite-badkamers gebied. Die kamers het elk lugversorging, ’n etenstafel, tee- ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazelwood, Alphen Park

Firwood Lodge bied gehalte-verblyf in die hartjie van Hazelwood, Pretoria. Firwood Lodge is slegs 20 m vanaf The Village Centre wat met van Pretoria se beste restaurante soos Salt, Bistro Blackmore en Alfie spog. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R350
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Erasmusrand, Pretoria-Oos

Cabriere op Rigel Avenue is 'n gerieflike eenheid in Erasmusrand en ideaal vir 'n sakereisiger. Die oopplan-eenheid het 'n enkelbed en 'n stort in die kamer. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, koffie- en tee...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

Rozenhof Guest House, 'n rustige sekuriteitskompleks is in Brooklyn geleë. Dié eiendom was in die verlede die eiedoem van Tielman Roos, 'n voormalige Adjunk Eerste Minister van die ou Unie van Suid-Afrika. Die B...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ashlea Gardens, Pretoria-Oos

Pretoria, Ashlea Gardens Accommodation is in die boomryke woonbuurt Ashlea Gardens in Pretoria. Dit is 2 km vanaf die N1-hoofweg. Verblyf is beskikbaar in 'n klein maar uitstekende gastekamer met slaapplek vir 2 ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

Black Olive Guest House bied gastehuis-verblyf in Pretoria. Die perseel is ideaal geleë naby verskeie besighede en vermaakgeriewe. Verblyf by Black Olive Guest House beskik oor 7 uniek versierde kamers. Die kamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ashlea Gardens, Newlands

178 Club bied gerieflike verblyf in Pretoria. Ons is sentraal geleë en naby Brooklyn, Menlyn Mall, die Hazelwood-sentrum en Menlyn Maine. Hier is tientalle kantore in die omgewing wat 178 Club ideaal maak vir saker...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

Chancellor's Court is ‘n sakevriendelike gastehuis in die luukse Brooklyn. Dis in ‘n veilige area met ADT-wagte wat patrolleer en die perseel het ook ‘n sekuriteitswag. Daar is verskeie kamers met slaapplek v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Waterkloof Ridge gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Waterkloof Ridge akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Waterkloof Ridge akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]