Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Waterkloof Ridge

4.7 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Waterkloof Ridge van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Waterkloof Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Waterkloof Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterkloof Ridge selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterkloof Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterkloof Ridge Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Waterkloof Ridge

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Erasmuskloof, Pretoria-Oos

Cosy Cottage is 'n gerieflike selfsorgwoonstel, 'n versteekte juweel en 'n pragtige, gasvrye en gesellige toevlugsoord wat in alle gaste se behoeftes sal voorsien. Dit is op 'n heuwel geleë en het 'n baie veilige, ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Lynnwood Glen

Rus te Lekker is sentraal geleë en bied 2 selfsorg-eenhede in Pretoria se voorstad, Lynnwoord Glen. Albei eenhede is op die eienaar se perseel en elkeen het 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n kombuisie, slaa...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood Glen, Pretoria-Oos

Ons is sentraal geleë binne Lynnwood Glen Sekuriteits Landgoed en naby Menlyn, Menlyn Maine, Sun Arena, Varsity College, St Albans College, Atterbury Teater, Universiteit van Pretoria, Loftus-stadion, Faerie Glen H...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

@ Menlyn Place, Menlyn Maine is in die hartjie van Menlyn in Pretoria geleë. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enke...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof Glen, Pretoria-Oos

Nooii bied verblyf in gerieflike selfsorgwoonstelle op die eienaar se perseel met private ingange in 'n lieflike area in Waterkloof Glen. Verblyf bestaan uit 'n opgeknapte woonstelletjie met 'n privaat stoep en sl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Constantiapark, Pretoria-Oos

Irene Se Tuinwoonstel is in 'n veilige buurt op die eienaar se perseel in Pretoria. Die instansie is sentraal geleë, slegs 4 km van die Sun Arena by Time Square Casino, 2 km van Kloof Hospitaal en 10 km van die Wil...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Erasmuskloof, Pretoria-Oos

San's Sita Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-dorpshuis op die onderste verdieping in 'n kompleks in Erasmuskloof, Pretoria. Dié dorpshuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR690
R587
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood, Pretoria-Oos

AAA Accommodation is in die hartjie van Lynwood, Pretoria geleë. Daar is 4 eenhede: die hoofkamer, buitewoonstel met 'n ingang, 'n rugsakreisigerkamer en ’n tuinkothuis. Die hoofkamer is volledig gemeubileer e...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood, Pretoria-Oos

Wild Fig Garden Apartments is in 'n lieflike, veilige buurt van Lynnwood in Pretoria geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die tuinwoonstelle is naby alle geriewe inslu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elarduspark, Pretoria-Oos

Klipmuur Cottage is 'n selfsorgkothuis in Elarduspark in Pretoria-Oos. Hierdie kothuis is ideaal vir toeriste, sakelui en besoekers en is goed geleë tussen die N1 en die R21. Vanweë hierdie ideale ligging is toega...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Waterkloof Ridge selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Waterkloof Ridge akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Waterkloof Ridge akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]