Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (6)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Waverley

4.4 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Waverley van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Waverley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Waverley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waverley B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waverley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waverley B&Bs - Bloemfontein

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley

30 on Whites Guesthouse is in Dan Pienaar, Bloemfontein geleë. Die gastehuis bied elegante verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gaste wat by familie kuier en oornaggaste. Die gastehuis is naby verskeie winkelse...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley

Bella Blue Guesthouse bied unieke, luukse verblyf in die hartjie van Bloemfontein. Dis naby verskeie winkels, restaurante en die N1 en is die ideale verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Die ga...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley

Adeo bied splinternuwe, eksklusiewe akkommodasie in Inneslaan in Waverley, Bloemfontein; aan die voet van Naval Hill. Inneslaan bied ‘n venster na Bloemfontein se ryk geskiedenis as ons land se geregtelike hoofsta...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley

Jedidja is 'n luukse B&B in die elite en bekende straat met die naam Innes Avenue in Waverly, 'n luukse buurt in Bloemfontein. Jedidja is by die Toerismegraderingsraad van Suid-Afrika as 4-ster geregistreer en gegra...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
B&B in Waverley

Innes View B&B is in Waverley, 'n voorstad van Bloemfontein, geleë. Dit lê aan die voet van die historiese Naval Hill en bied maklike toegang tot die N1-hoofweg. Die akkommodasie bestaan uit 5 ruim kamers met e...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley

Boutique @ Milner is in die boomryke voorstad van Bloemfontein, Waverley geleë. Verblyf word in 4 tipes kamers gebied wat elk smaakvol versier is en koninggrootte- of koningingrootte-beddens het. Elke kamer het 'n...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 24 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Waverley

Vanaf
R1 227
per nag, vir 2 mense
B&B in Dan Pienaar, Bloemfontein

Waverley Manor Guesthouse is in Dan Pienaar in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis is lekker naby Bloemfontein Gholfklub, Windmill Casino, die Vrystaat se Nasionale Botaniese Tuin, en die dieretuin. Ons het 2 selfs...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Westdene, Bloemfontein

Guest Suites on Connor bied gerieflike gastehuisverblyf wat sentraal geleë is in die Westdene-woonbuurt in Bloemfontein. Dié ligging bied maklike toegang tot Bloemfontein se Mediclinic, verskeie winkelsentrums, sk...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R383
per nag, vir 2 mense
B&B in Dan Pienaar, Bloemfontein

Sam's Place is in Dan Pienaar, Bloemfontein, en is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf naby verskeie besienswaardighede. Die area is veilig en privaat en ideaal vir gaste wat vir familie kom kuier en/of sport...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Bloemfontein, Vrystaat

Solo Gracia is in Brandwag, Bloemfontein en maak voorsiening vir alle tipes verblyf hetsy vir sakereisigers, toeriste, funksies, troues, konferensies of net gaste wat onderweg is iewers heen. Verblyf is in 10 luuk...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Waverley B&Bs blad - loer bietjie na ons wye reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Waverley akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Waverley akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za