Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Waverley

4.2 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Waverley van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Waverley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Waverley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waverley selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waverley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waverley Selfsorg-eenhede - Pretoria

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villieria, Waverley

Gratia 1 en 2 is in die voorstad Waverley geleë. Daar is 2 eenhede, 'n tweeslaapkamerkothuis en 'n eenslaapkamerwoonstelletjie. Ons is sowat 3 km vanaf die N1 met maklike toegang tot baie besienswaardighede. Grat...

33% af Weeksdae!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Fralande Guesthouse in Waverley wat uitkyk oor die pragtige tuin waar jy rus en vrede sal vind. Ons bied aan ons gaste net die beste en wanneer jy by ons bly sal jy so tuis voe...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Pecan Place is in Waverley, 'n stil, veilige, boomryke woonbuurt geleë. Die N1 is maklik bereikbaar van Pecan Place af, die stadskern is net 15 minute se ry van hier af en al wat tussen ons gaste en O.R. Tambo Lugh...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

The Red Chimney Guesthouse is in Waverley in Pretoria, aan die voet van die Magaliesberg. Die woonbuurt is bekend vir lang, boomryke paaie wat ideaal is vir draf en stap. Gemaklike verblyf word in 3 gastekamers gebi...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Moulton Place is in die luukse Waverley in Pretoria geleë. Verblyf word in 2 gerieflike kamers gebied. Elke kamer het ‘n TV met sekere DStv-kanale en ‘n privaat badkamer. Ontbyt is op versoek teen ‘n ekstra...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Bateleur Cottage bied 4 gerieflike selfsorg-eenhede in die stil en veilige voorstad Waverley in Pretoria. Dit is die ideale verblyf vir enkelreisigers, paartjies, gesinne of groepe. Die kothuis is naby die N1 en net...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Kingfisher Waverly is 'n losstaande selfsorgwoonstel op ons perseel. Dit is in 'n lowerryke buurt naby die berge in Waverley in Pretoria geleë. Kom ontspan by dié rustige tuiste waar jy so tuis soos by jou eie hui...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Waverley

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR400
R280
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Queenswood, Pretoria

Our Place is in Pretoria, langs die N1 en die N4, naby winkelsentrums en sakegebiede geleë. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat apart bespreek kan word naamlik Thee Place, The Cosy Corner en The Room. Alhoewel...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villieria, Pretoria

EightTwoNine on Codonia bied selfsorgverblyf in die Moot, 'n pragtige woonbuurt in Pretoria met asemrowende uitsigte op die Magaliesberge. Dié gastehuis is die ideale keuse vir 'n reisiger. Dit is 'n intieme oornag...

Vanaf
R950
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pretoria, East Lynne

La Pietersia is in die boomryke strate teen die hange van die Magaliesberg in Waverley geleë. Dit is net 3 km van die N1 af en 10 km vanaf die Universiteit van Pretoria. Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Waverley selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Waverley akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Waverley akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za