Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Welgemoed

4.6 / 5  
volgens 25 resensies
Lees regte resensies van Welgemoed van 25 geverifieerde gaste.
Indien jy Welgemoed besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Welgemoed.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Welgemoed B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Welgemoed Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Welgemoed B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Welgemoed

The Greens Guest House is in die hartjie van die noordelike voorstede hoog teen Tygerberg Hills geleë. Dit bied asemrowende uitsigte oor die Bellville Gholfbaan, Tygervallei, Hottentots Holland-bergreeks en die Bo...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Welgemoed

La Chaumiere B&B is in die boomryke, luukse voorstad Welgemoed in die vallei tussen die Tygerberg Natuurreservaat en die Bellville gholfbaan geleë. Verblyf word in 8 gaste-suites aanbied wat elkeen uniek versier e...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Welgemoed

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
B&B in Bellville, Wes-Kaap

Sontyger Guesthouse is sentraal geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad met maklike toegang tot die N1. Die gastehuis is stapafstand van die Tygervallei Winkelsentrum, Bellville Velodrome en Virgin Active Gi...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Plattekloof, Wes-Kaap

Atlantic View is 'n luukse, bekostigbare gastehuis in die lieflike Plattekloof-woonbuurt wat ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers is. Die gastehuis het 3 eenhede om van te kies: Kamer 1, Kamer 2 en Woonstel....

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bellville, Wes-Kaap

34onLincoln Guesthouse is sentraal geleë in die hartjie van die veilige buurt Boston in Bellville, een van Kaapstad se Noordelike Voorstede. Verblyf is beskikbaar in 10 en suite-gastekamers wat smaakvol ingerig is...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Plattekloof, Wes-Kaap

Annette Gastehuis is in Meyboomlaan en Suikerbos-singel geleë. Dit is 'n bekoorlike gastehuis in die gesogte voorstad Plattekloof in die Noordelike Voorstede. Die gastehuis bied 18 pragtig versierde kamers met sla...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Parow, Wes-Kaap

De Tijger Lodge bied B&B in De Tijger, Kaapstad. Dié lodge is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede. Ons 7 kamers is individueel versier en elke kamer het 1 dubbelbed of 2 enke...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
B&B in Plattekloof, Wes-Kaap

Butler Mansion is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad in Plattekloof geleë en bied luukse verblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of vir vakansiegangers. Die verblyf bestaan uit 2 en suite-slaapkamers wat e...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Parow, Wes-Kaap

Cape Dawn Guest House is in Parow-Noord. Dié ligging is maklik van die N1 af bereikbaar en dien as die ideale basis vanwaar Kaapstad verken kan word. Daar is so baie in die Moederstad te sien en te doen, soos Tafel...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

Kom ontspan, rus en geniet die aftydjie by Best at Home, 'n intieme gastehuis in die hartjie van Durbanville se wynlande, naby Kaapstad Internasionale Lughawe en sowat 30 km vanaf Kaapstad se stadskern. Verblyf wor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Welgemoed B&Bs blad - loer bietjie na ons groot reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Welgemoed akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Welgemoed akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za