Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Welgemoed

4.6 / 5  
volgens 25 resensies
Lees regte resensies van Welgemoed van 25 geverifieerde gaste.
Indien jy Welgemoed besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Welgemoed.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Welgemoed selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Welgemoed Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Welgemoed Selfsorg-eenhede

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Welgemoed

Welgemoed Villa is in die noordelike voorstede in Kaapstad geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Welgemoed, Bellville. Hierdie lieflike gastehuis het 'n pragtige uitsig oor Welgemoed se gholflandgoed ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Welgemoed

B's Place is 'n selfsorg-woonstel wat pefek geleë is in die stil en rustige Welgemoed-woonbuurt in Kaapstad se noordelike voorstede. Dié woonstel is onder die eienaars se huis geleë, maar beskik oor 'n privaat in...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Welgemoed

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Stienie's Lodge is in Loevenstein geleë, ’n veilige en stil buurt in Bellville met ’n Tafelberg-uitsig. Dis 15 minute se ry van Kaapstad se SSK en Kaapstad Internasionale Lughawe. Daar is 2 selfsorg-woonstelle...

Vanaf
R710
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Protea Guest Accommodation bied verblyf in 'n gesogte sekuriteitskompleks in die Kaapse voorstad, Bellville. Dié landgoed is sentraal geleë, net 'n entjie se ry vanaf winkelsentrums, hospitale en restaurante. Ver...

Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Whitesugerbush self-catering Flatlet bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n knus, smaakvolle woonstelletjie met ’n privaat ingang in Proteavallei. Die woonstelletjie is op die eienaar se perseel. Die woonstel h...

15% af Aanbod!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Blomvlei Tuinwoonstel is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel en is in 'n rustige area in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dit is perfek vir 'n klein gesin wat op soek is na gemaklik...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Eikenbosch, Wes-Kaap

Roses Villa is 'n selfsorg-gesinshuis met ouwêreldse bekoorlikheid tussen die Tygerberg-natuurreservaat en die Bellville Gholfbaan. Dis die ideale plek as jy naby die natuur wil wees. Die hoofhuis op die perseel ...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Roses Villa is 'n smaakvol-versierde dubbelverdieping-selfsorghuis wat tussen die Tygerberg Natuurreservaat en die Bellville Gholfbaan geleë is. Dié vakansiehuis is naby verskeie besienswaardighede in die Noordeli...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

108 on Lincoln is 'n selfsorgwoonstel in Selborne, langs Welgemoed in Bellville. Die verblyf is ideaal vir 'n vakansie- of 'n sakereisiger. Die woonstel is op die eienaars se perseel, maar heeltemal afgesonder. Di...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Cape Goodness bied verblyf in 'n gastehuis in die Kaapstad se Noordelike Voorstede. Die weelderige Proteavallei-buurt word omring deur pragtige damme, staproetes en die gewilde Majik Forest bergfietsroete. Verblyf...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Welgemoed selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Welgemoed akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Welgemoed akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za