Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (5)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Wellington

4.5 / 5  
volgens 122 resensies
Lees regte resensies van Wellington van 122 geverifieerde gaste.
Indien jy Wellington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Wellington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wellington B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wellington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wellington B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas

B&Bs binne 50 km vanaf Wellington

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
B&B in Riebeek-Kasteel, Riebeek-Wes

Old Barn Cottage bied gerieflike B&B-verblyf in 'n bekoorlike, onafhanklike gastekamer op 'n eiendom waar die eienaars woon. Die kothuis is in die dorpie Riebeek-Kasteel, met toegang tot plaaslike restaurante. Die ...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Riebeek-Kasteel, Riebeek-Wes

Vineyard Views Country House is 'n luukse plaashuis met 4 goed ingerigte gastekamers in die skilderagtige Swartland-dorp, Riebeek-Kasteel. Die huis is in 'n Colombard-wingerd geleë en grens aan aktiewe wynplase, va...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Willow Brooke Guest Suite bied gerieflike verblyf in 'n smaakvolle gaste-suite met 'n uitsig oor die Franschhoekrivier. Dis 2,6 km vanaf Franschhoek se hoofstraat met talle winkels en restaurante. Dié privaat suit...

Vanaf
R2 560
per nag (plek vir 2)
B&B in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Deux Frères Luxury Villas is 'n boetiek-wingerd aan die voet van Simonsberg op die Stellenbosch-wynroete. Gerieflike verblyf word in 2 smaakvol versierde woonstelle met 'n uitsig oor die tuin en wingerd gebied. El...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Simonzicht Guest House is in die Banhoekvallei net buite Stellenbosh. Dit is diea ideala plek om te ontspan, uit te span, en die prentjiemooi Kaapse Wynlande te verken. Die gastehuis bied 'n vriendelike, hartlike en...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 870
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch, Pniel

Zorgvliet Wines Country Lodge is in die Banhoekvallei, Stellenbosch, met 'n uitsig oor die omliggende wingerde en berge. Die landgoed is tussen Stellenbosch en Franschhoek en bied 'n verskeidenheid van konferensielo...

Vanaf
R2 330
per nag, vir 2 mense
B&B in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Mont d'Or Franschhoek is in die skilderagtige Kaapse Wynlande naby die geskiedkundige middedorp en 'n groot verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede, soos restaurante, wynproeplekke, sjokoladewinkels, museum...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Garlick House bied B&B-gasteverblyf in die eienaar se hoofhuis langs die Maison d'Ail Guest House in Franschhoek. Die luukse gastekamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor ’n dubbelbed en aparte badkamer met...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 2)
B&B in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Les Chambres Guesthouse is 'n ou Victoriaanse gastehuis langs die hoofweg in Franschhoek geleë, wêreldbekend vir sy skouspelagtige prag, uitstekende Kaapse wyne en wêreldklas-restaurante. Verblyf is beskikbaar i...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Franschhoek, Kaapse Wynlande

theLAB Franschhoek is in Franschhoek en bied verblyf met die nuutste geriewe aan sakereisigers en vakansiegangers. Die verblyf het'n minimalistiese styl en bied aan gaste 'n onvergeetlike en ontspanne ervaring. Ve...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Wellington B&Bs blad - loer bietjie na ons groot reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Wellington akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Wellington akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]