Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (5)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Wellington

4.5 / 5  
volgens 122 resensies
Lees regte resensies van Wellington van 122 geverifieerde gaste.
Indien jy Wellington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Wellington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wellington B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wellington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wellington B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas

B&Bs binne 50 km vanaf Wellington

Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
B&B in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Maison Chablis is 'n rustige B&B in die hartjie van Franschhoek en is net 'n uur se ry van Kaapstad af. Dié B&B is goed geleë naby Franschhoek se middedorp met straatkafee's, restaurante, museums en galerye. Mais...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Lavender Farm Guest House bied 'n eksklusiewe wegbreek in Franschhoek, omring deur laventelvelde met 'n pragtige uitsig op die berge. Die gastehuis is net 2 km van Franschhoek af. Gerieflike verblyf word in 'n aant...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Joostenbergvlakte , Kraaifontein

New Hunters Moon is in Joostenbergvlakte, net 35 km van Kaapstad af geleë, en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge en besie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R5 900
per nag (plek vir 2)
B&B in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Holden Manz Country House bied luukse B&B-verblyf en is op 'n privaat wynlandgoed in die pragtige, historiese dorp Franschhoek. Die landgoed is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike basis vir 'n vakansie, ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Malmesbury, Swartland

Malmesbury Guesthouse is in Malmesbury geleë en bied B&B-verblyf in 'n stylvolle en rustige area. Malmesbury is in die hartjie van die Swartland geleë en is met pragtige bergreekse en graanlanderye omring. Die ga...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
B&B in Riebeek-Wes, Riebeek-Kasteel

Merindol Manor is een van die oudste erfenisgeboue in die prentjiemooi wyn- en olyfproduserende Riebeeckvallei in die hartjie van die Swartland sowat 'n uur se ry van Kaapstad af. Hierdie boetiekgastehuis was eens...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Riebeek-Wes, Swartland

Brambleberry Farm is 'n gasteplaas in die Swartland-omgewing. Dit is teen die hange van die Kasteelberg Natuurreservaat geleë, naby Riebeek-Kasteel. Hier kan jy ware rus en vrede ervaar, weg van die stad se gedruis...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Uniepark, Stellenbosch

B&B @ 9.Libertas bied gerieflike verblyf in Stellenbosch en is net 3 km vanaf die middedorp. Die verblyf word in 2 kamers met dubbelbeddens en 2 enkelbeddens gebied. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n b...

35% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 950
R1 268
per nag (plek vir 2)
B&B in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

De Haas Living @ Die Laan 40 is naby die historiese Dorpstraat geleë en is stapafstand vanaf Stellenbosch se middedorp. Verblyf word in 5 luukse en suite-kamers en 'n swembadkothuis gebied. Elke eenheid het 'n pl...

15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR2 600
R2 210
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

De Hoek Manor is ideaal geleë in die historiese middedorp van die universiteitsdorp Stellenbosch. Daar is oorgenoeg binnemuurse en buitemuurse besienswaardighede en doendinge vir oud en jonk. Dit maak dit ideaal vi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Wellington B&Bs blad - loer bietjie na ons groot reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Wellington akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Wellington akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]