Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (5)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Wellington

4.5 / 5  
volgens 116 resensies
Lees regte resensies van Wellington van 116 geverifieerde gaste.
Indien jy Wellington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Wellington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wellington gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wellington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wellington Gastehuise

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Spesiale Aanbod!
VanafR2 586
R1 724
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Val du Charron Wine & Leisure Estate is op 'n wyn- en olyfplaas in die hartjie van die Bovlei-vallei geleë. Dit is 10 minute van die dorp Wellington af en minder as 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Die landgoed is gele...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Hanna bied bekostigbare oornagverblyf in die prentjiemooi dorp Wellington aan die voet van die Groenberge in die Kaapse Wynlande. Die verblyf bestaan uit 'n oopplan-woonstelletjie met 'n privaat ingang op die eiena...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Dunstone Country House is op 'n wyn- en vrugteplaas in die buitewyke van Wellington in die prentjiemooi Bovlei-vallei geleë. Dunstone Country House is 10 ha-plaas wat bekroonde wyne produseer en pragtige natuurskoo...

Voorkeurvennoot
30% af Weeksdae!
VanafR1 495
R1 047
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Wellington Country House Gastehuis is in die hartjie van die Kaapse Wynlande op die rand van 'n wingerd met 'n uitsig op die Hawekwa- en Limietberg van die swembaddek af. Dié gastehuis bied gehalteverblyf in 'n rus...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Oude Wellington Estate is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Tafelberg, Stellenbosch, Franschhoek en die 2 oseane is net 'n uur se ry ver. Die landgoed produseer wyn en brandewyn en gaste is welkom om te...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bovlei, Wellington

House of Perez is in Wellington en bied gerieflike verblyf in kamers wat maklike toegang tot die R301 in die rigting van Bainskloofpas bied. Verblyf is beskikbaar in 3 kamers wat individueel versier is en geskik i...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Cummings Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis in die rustige dorpie, Wellington, wat deur berge en wingerde omring word. Die 8 kamers het elk lugversorging, 'n en suite-badkamer en dubbelbeddens of enkelbeddens. ...

Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wellington

Diemersfontein Wine and Country Estate bied gastehuis-akkommodasie met skilderagtige uitsigte oor die Kaapse Wynlande in Wellington. Daar is verskeie en suite-slaapkamers en ander eenhede met gedeelde badkamergerie...

Spesiale Aanbod!
VanafR4 595
R3 063
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wellington

Val du Charron Coach House is 'n 5-ster-boetiekgastehuis op 'n privaat wynlandgoed in Wellington. Dit is perfek vir oordeelkundige gaste wat op soek is na luukse verblyf en gasvryheid naby 'n verskeidenheid doending...

Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wellington

Lady Loch Country House bied B&B- en slegs-verblyf-opsies in die buitewyke van Wellington in die Kaapse Wynlande-streek. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die bekoorlike, geskiedkundige dorp se besiens...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wellington gastehuise blad - loer bietjie na ons groot reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Wellington akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Wellington akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]