Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (5)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Wellington

4.5 / 5  
volgens 116 resensies
Lees regte resensies van Wellington van 116 geverifieerde gaste.
Indien jy Wellington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Wellington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wellington selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wellington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wellington Selfsorg-eenhede

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R3 240
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wellington

A Perfect is 'n selfsorg-eenheid wat in die mooi Bolandse dorpie Wellington geleë is. Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en is na aan die dorp, die Boland Stadion en Hugenote Laer- en Hugenote Hoërskool. Die...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 314
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bovlei, Wellington

Sweetwater Guesthouse bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi Wellington wat skuil aan die voet van die Groenberge in die Kaapse Wynlande. Wellington is 70 km vanaf Kaapstad en die ideale daguitstappie vir doending...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bovlei, Wellington

Hexberg Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang. Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingr...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wellington

Uitsig Guesthouse is in Wellington geleë en het slaapplek vir 2. Dié eenheid is apart van die hoofhuis en beskik oor 'n privaat ingang. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort en ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bovlei, Wellington

Farm Style Garden Cottage is in die hartjie van Wellington geleë. Dié selfsorg-eenheid is apart van die hoofhuis en bied genoeg privaatheid aan gaste. Gaste wat oor 'n naweek moet inklok sal óf deur die eienaar, ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wellington

Versailles Self-catering is 'n ouwêreldse eenheid vir 4 gaste in 'n omskepte houtwerk-fabriek in 'n semi-industriële buurt in Wellington. Dis gerieflik ingerig en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n sto...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wellington

Haaskraal selfsorg Gastehuis is op 'n prentjiemooi plaas in Wellington, 'n bekoorlike dorpie wat aan die voet van die Groenberg-berg op die Kaapse Wynlande skuil. Dié uitstekende plaashuis het ononderbroke uitsigte...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wellington

Wagonwheel Woonstel is in ’n stil area van Wellington en bied knus selfsorgverblyf aan 2 gaste. Hierdie privaat tuinwoonstel het ’n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis ...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 25 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Wellington

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Kaapse Wynlande

Bakenhof Winelands Lodge is op 'n druiweplaas van 36 hektaar in Wellington geleë, in 'n area wat veral bekend is vir sy inheemse flora en fauna, tuine, wynkelders en die historiese Bainskloofpas. Verblyf word in 8...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Kaapse Wynlande

Mooi Bly is 'n klein wynlandgoed in familiebesit teen die Du Toitskloofberg met 'n uitsig oor die Paarlvallei. Ons bied selfsorgverblyf in unieke grasdak-kothuise. Mooi Bly het 6 kothuise. Elke kothuis het 'n volle...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wellington selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Wellington akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Wellington akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]