Indien jy Wellington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wellington.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wellington Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wellington accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wellington akkommodasie
Bladsy 4 - 35 lekke plekke om te bly
Versailles Self-catering is 'n ouwêreldse eenheid vir 4 gaste in 'n omskepte houtwerk-fabriek in 'n semi-industriël...
5 Mountains Lodge & Spa skuil tussen die voorheuwels van die historiese Bainskloofpas, digby Wellington in die hart...
Diemersfontein Wine and Country Estate bied gastehuis-akkommodasie met skilderagtige uitsigte oor die Kaapse Wynlan...
Littlevlei Self-Catering is op 'n plaas 12 km buite Wellington geleë en bied gerieflike verblyf aan 4 gaste wat op ...
Aan die voet van die Groenberg, is die historiese dorp Wellington in 'n prentjiemooi vallei op die oewers van die K...
Silver Oaks Farm Cottage is 'n selfsorgeenheid wat volledig omhein is en is op Silver Oaks Plaas in Wellington gele...
Langkloof Roses is op 'n plaas wat in 'n trou- en funksie-venue omskep is. Dié plaas is net 5 km buite Wellington e...
Bakenhof Winelands Lodge is op 'n druiweplaas van 36 hektaar in Wellington geleë, in 'n area wat veral bekend is vi...
Mooi Bly is 'n klein wynlandgoed in familiebesit teen die Du Toitskloofberg met 'n uitsig oor die Paarlvallei. Ons ...
Tempel Wines Estate is 'n wynplaas in Noorder-Paarl en bied gerieflike verblyf in 4 opgeknapte gastekamers. Gaste k...