Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (6)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Wellington

4.4 / 5  
volgens 73 resensies
Lees regte resensies van Wellington van 73 geverifieerde gaste.
Indien jy Wellington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wellington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wellington akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wellington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wellington Akkommodasie

27 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 960
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wellington

A Perfect is 'n selfsorg-eenheid wat in die mooi Bolandse dorpie Wellington geleë is. Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en is na aan die dorp, die Boland Stadion en Hugenote Laer- en Hugenote Hoërskool. Die...

50% af Aanbod!
VanafR2 020
R1 010
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Val du Charron Wine & Leisure Estate is op 'n wyn- en olyfplaas in die hartjie van die Bovlei-vallei geleë. Dit is 10 minute van die dorp Wellington af en minder as 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Die landgoed is gele...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wellington

Uitsig Guesthouse is in Wellington geleë en het slaapplek vir 2. Dié eenheid is apart van die hoofhuis en beskik oor 'n privaat ingang. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort en ...

55% af Weeksdae!
Vanaf
R1 395
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Wellington Country House Gastehuis is in die hartjie van die Kaapse Wynlande op die rand van 'n wingerd met 'n uitsig op die Hawekwa- en Limietberg van die swembaddek af. Dié gastehuis bied gehalteverblyf in 'n rus...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bovlei, Wellington

Farm Style Garden Cottage is in die hartjie van Wellington geleë. Dié selfsorg-eenheid is apart van die hoofhuis en bied genoeg privaatheid aan gaste. Gaste wat oor 'n naweek moet inklok sal óf deur die eienaar, ...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
B&B in Wellington

La Rochelle Accommodation is 'n gerestoureerde Victoriaanse huis in die hartjie van die historiese dorp Wellington. Let daarop dat die eienaars en 1 personeellid 24 uur per dag op die perseel woon. Hierdie Victori...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Bovlei, Wellington

Dunstone is 'n landgoed en wynkelder wat op 'n wyn- en vrugteplaas aan die buitewyke van Wellington in die prentjiemooi Bovlei-vallei geleë is. Dit is minder as 'n uur van Kaapstad af. Die 10 hektaar plaas lewer be...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Cummings B&B is 'n sjarmante gastehuis in die rustige dorpie, Wellington, wat deur berge en wingerde omring word. Ons bied 12 kamers met slaapplek vir altesaam 24 gaste. Die 6 B&B-kamers het lugversorging en 'n en...

Vanaf
R1 032
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bovlei, Wellington

Sweetwater Guesthouse bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi Wellington wat skuil aan die voet van die Groenberge in die Kaapse Wynlande. Wellington is 70 km vanaf Kaapstad en die ideale daguitstappie vir doending...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Bovlei, Wellington

Sauvignon Country Lodge is 'n 100 jaar oue wynplaas met 'n Kaap-Hollandse styl in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Dit is opgeknap om die pragtige historiese kenmerke met die moderne geriewe te verbind. Verblyf...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Wellington

Bradgate Manor House is 'n Victoriaanse huis in die rustige dorpie Wellington, wat omring word deur berge en wingerde. Verblyf word aangebied in 4 individueel versierde kamers en dit beskik oor 'n koninggrootte-bed...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Hanna bied bekostigbare oornagverblyf in die prentjiemooi dorp Wellington aan die voet van die Groenberge in die Kaapse Wynlande. Die verblyf bestaan uit 'n oopplan-woonstelletjie met 'n privaat ingang op die eiena...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Oude Wellington Estate is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Tafelberg, Stellenbosch, Franschhoek en die 2 oseane is net 'n uur se ry ver. Die landgoed produseer wyn en brandewyn en gaste is welkom om te...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wellington

Little Loft House is 'n bekoorlike selfsorghuis op die platteland, sowat 11,6 km buite Wellington. Die huis is vas aan die verste punt van die skuur, weg van die hoofplaashuis af wat totale privaatheid verseker; tog...

Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Monte Vidéo is net onder die bekende Bainskloofpas geleë met panoramiese uitsigte oor die berge en gul ploegland. Dit is 'n splinternuwe, luukse gastehuis en konferensie-venue wat ontwerp is met absolute luuksheid...

50% af Aanbod!
VanafR4 242
R2 121
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wellington

Val du Charron Coach House is 'n 5-ster-boetiekgastehuis op 'n privaat wynlandgoed in Wellington. Dit is perfek vir oordeelkundige gaste wat op soek is na luukse verblyf en gasvryheid naby 'n verskeidenheid doending...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wellington

Haaskraal selfsorg Gastehuis is op 'n prentjiemooi plaas in Wellington, 'n bekoorlike dorpie wat aan die voet van die Groenberg-berg op die Kaapse Wynlande skuil. Dié uitstekende plaashuis het ononderbroke uitsigte...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bovlei, Wellington

Merlot 171 gastehuis is op die pragtige Onverwacht-wynplaas in Wellington geleë; omring deur asemrowende uitsigte en bergreekse. Die Wellingtonvallei vorm deel van die Kaapse Wynlande wat binne bereik van alle hoof...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wellington

Andreas Guest House is op Andreas Wine Estate wat spog met 'n 4,5 hektaar wingerd. Dit is 'n elegante 18de eeuse huis met 'n lowerryke tuin. Dié pragtige Kaaps-Hollandse eiendom is in 1799 gebou en sy stil tuine l...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wellington

Versailles Self-catering is 'n ouwêreldse eenheid vir 4 gaste in 'n omskepte houtwerk-fabriek in 'n semi-industriële buurt in Wellington. Dis gerieflik ingerig en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n sto...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Wellington akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za