Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Hartenbos, Wes-Kaap

Alikreukel b29

"Kuier baie in Mosselbaai omgewing, dit was ons eerste keer in Hartenbos. Aangenaam verras!"

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Makarios on Sea

"Dit is baie mooi, rustig en veilig sal verseker weer daar bly."

Knysna, Wes-Kaap

Woodlands Self-Catering

"Dit is 'n juweel in Suid-Afrika. Die natuur is pragtig."

Strand, Wes-Kaap

Pip's Place

"L-E-K-K-E-R!"

Botrivier, Wes-Kaap

Barton Luxury Villas

"Pragtige dorpie, vriendelike mense, baie lekker wyn."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Namaqua Lodge

"Sal Vanrhynsdorp aanbeveel as 'n toeristebestemming."

Prins Albert, Wes-Kaap

Elfen House and Cottage

"Dit is 'n oase na die dorre Karoo."

Paarl, Wes-Kaap

La Roche

"Ek geniet Paarl elke keer as ek daar kom, maar sal graag wil sien dat gastehuise meer gerig moet wees op toerisme, deur toeriste by ontvangs meer van julle dorp te vertel, brosjures van wat om te doen en waar om wat te verwag. Ek kan nie elke keer die "Spice route" doen en onbekostigbare wynlandgoed te besoek nie. Stel 'n vooraf (ooreengekome) besoeklys op en verdien so deur ook verder inkomstes."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Pro Tempore

"Ek ken, is ou besoeker gedurende olyffeeste."

Weskus, Wes-Kaap

West Coast Luxury Tents

"Die droogte is hartseer, maar die mense maak op daarvoor."

Wolseley, Wes-Kaap

Koraalboom

"The surrounding area is great. "

Nuweland, Wes-Kaap

KezKer's Guest Rooms

"Lovely suburb to stay in, with a nice little park near the guest house. An added benefit is the close proximity to Claremont which is a fairly big shopping area. "

Yzerfontein, Wes-Kaap

Swept Away B&B

"My favourite place to relax. Yzerfontein is very neat and safe."

Greyton, Wes-Kaap

The Earthy Inn

"Pragtige dorpie."

Struisbaai, Wes-Kaap

Hoofweg 83 Struisbaai

"Baie lekker strand vir families. Dit het nog 'n outydse seedorpie gevoel."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Maskam Guest Farm

"Ek glo die omgewing het baie om aan te bied. Ek sal nog graag die Gifberg wil gaan verken."

Moorreesburg, Wes-Kaap

Wheatfields Guest House

"Mooi Wes-Kaap plattelandse dorpie met baie voorbeelde van pragtige dorpshuise van vervloë dae en vriendelike, gasvrye mense."

De Rust, Wes-Kaap

De Rust Boutique Backpackers

"DStv with sport at Herrie's Place and great steaks too, De Rust Backpackers for great music and party."

Stilbaai, Wes-Kaap

Botterkloof Resort

"Baie mooi plekkie."

Stanford, Wes-Kaap

Stanford River Lodge

"Ons het Stanford en omliggende venues soos Springfontein, Spookhuis, Kleinrivier kaas, Birkenhead Brewery, Ou Meul Bakkery, Stanford Markie, Kunsgalerye baie geniet, asook wynproeë."

Moorreesburg, Wes-Kaap

Kolskoot Guesthouse

"Near enough to see other towns."

Tulbagh, Wes-Kaap

Raptor Rise

"Lovely awesome sights ant eateries and vineyards, olives and much more."

Paarl, Wes-Kaap

Be Still Guest House

"Nog net 1 dag terug en verlang klaar na die Paarl. Pragtige area!"

Voëlklip, Wes-Kaap

Twistniet

"Pragtige ligging tussen die berg en die Grotto-strand. 'n Mens kan te voet strand toe stap."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Die Dorpshuis

"Op aanbeveling van die eienaar van die Dorpshuis het ons die sirkelroete buite die dorp gedoen - neem tyd en doen dit! Daar is plek op die roete waar etes genut kan word. Stop en kry 'n goeie uitsig oor die Calitzdorp dam. Besoek ook gerus De Krans wynplaas. Wynproe is beskikbaar en pryse is relatief tot goeie kwaliteit wyne."

Blad
Blad 1489 - Wys 44641 tot 44670
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem