Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.
"A must-see and to experience the full benefits of the place one must stay for a week or two or maybe three."
"Mooi vallei met nodige winkels vir reisiger. Natuur is pragtig en wingerde en sitrusboorde lyk gesond."
"Herholdtsbaai is 'n baie mooi klein strandtjie. Dit is baie veilig en almal is baie vriendelike. Dis so lekker om almal Afrikaans te hoor praat."
"Kaapstad bly maar die beste bestemming om vakansie te hou, sowel as enige funksies by te woon. Durbanville is vir seker die mooiste en ideale voorstad om in te bly. Perfek geleë met die mooiste omgewing."
"Lambertsbaai is nie vir ons onbekend nie en ons het 'n lekker naweek in Lambertsbaai gehad."