Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Stellenbosch, Wes-Kaap

Feel @ Home

"Grew up in Stellenbosch, so have a long history and love of the town."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Seemeeu

"Rustige en stil dorpie. Die mis wat so toetrek het sy eie bekoring."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Studio 12 @ The Dunes

"Pragtige dorp met baie om te doen. Puik vir toeriste."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Die Dolfyntjie

"Pragtige skoon dorp met die vriendelikste mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Garden Cottage

"Lekker vakansiebestemming."

Kaapstad, Wes-Kaap

Villa Marina Guest House

"Kaapstad is die Kaapskat van Afrika."

Stilbaai, Wes-Kaap

Voorhuis

"Stilbaai skep 'n goeie indruk van netheid en daar is oorgenoeg plek om oefening te kry - swem, roei en stap. Die winkelpersoneel orals is vriendelik en alles wat mens mag nodig kry, is beskikbaar."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Pretplaas Akkommodasie

"Baie hartseer oor die vervalle Infanterieskool waar ek in 1974 met sóveel trots die juniorleierskursus voltooi het! 'n Kort toer deur die dorp vertoon die agteruitgang."

Paternoster, Wes-Kaap

Over the Moon

"Wonderlike bestemming. Die teater in die dorp is 'n pluspunt. Die restaurante voorsien in elke behoefte."

Sedgefield, Wes-Kaap

Haven on Hoopoe

"Dis in die hart van die Tuinroete en stel jou in staat om die wonderlike strande, riviere, natuur en restaurante in alle rigtings te ontdek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Innikol 38

"Nice! Mense baie vriendelik."

Grottobaai, Wes-Kaap

Voir la Mer - Ocean View

"Nature Reserve hide-out in a tranquil environment with many strolls, pathways and alongside the beach. A little jewel on the West Coast!"

Struisbaai, Wes-Kaap

Soms

"Jy moet L'Agulhas toe ry vir die ligtoring en dis maar al wat daar is. So, in die somer is daar 'n see, maar dis maar dit."

Boland, Wes-Kaap

Helderbosch Self-catering Accommodation

"Ongelooflike mooi omgewing, met pragtige berge en mooi wynplase."

Kaapstad, Wes-Kaap

Home from Home Eureka

"'n Besoekersparadys vir plaaslike en buitelandse gaste."

Montagu, Wes-Kaap

La Chapelle

"Montagu en omgewing het baie te doen en te sien, 'n mooi omgewing en die trekkerrit by Proteaplaas is 'n moet."

Struisbaai, Wes-Kaap

Sjoe

"Struisbaai is 'n veilige, skoon, vriendelike dorp."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Seepampoentjie

"Great place to visit for a quiet, peaceful stay!"

Paternoster, Wes-Kaap

Seeperdjie

"Dis 'n ongelooflike Weskusdorpie."

Arniston, Wes-Kaap

2 Harbour Street

"Great for angling."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Nessie

"Although convenient, the town itself is very run-down."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Aan't See House and Apartment

"Geniet die "bird island" en Muisbosskerm was fantasties. Lekker eetplekkies en oulike kunsroete."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sea the View

"Most friendly place for a family vacation."

Pringlebaai, Wes-Kaap

Berard's Pringle Bay Beach House

"Pringle Bay gets windy, plan around it."

Malgas, Wes-Kaap

2 Pause Cottage

"Sou verkies het om boot nader aan bestemming te kon launch."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Majestic Apartment

"Kaapstad het soveel om te bied."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Mymering Wine & Guest Estate

"Ongelooflik mooi, paaie is in 'n goeie toestand en ons het wonderlike mense langs die pad ontmoet!"

Bredasdorp, Wes-Kaap

Bredasdorp Square

"Te min goeie gesinsrestaurante."

Blad
Blad 532 - Wys 15931 tot 15960
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem