Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Malmesbury, Wes-Kaap

50 Shades of Hay

"Ek sal Malmesbury aanbeveel as bestemming - ek glo met die landboubedrywighede in die omgewing is dit seker 'n prentjie wanneer alles groen is!"

Paarl, Wes-Kaap

Pontac Manor Hotel & Restaurant

"Goeie toeriste-bestemming."

Greyton, Wes-Kaap

The Earthy Inn

"Amazing klein dorpie."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Seeplaas Guest House

"Dorp is vreeslik vervalle."

Montagu, Wes-Kaap

Montague 4 Seasons

"Daar moet 'n sentrum wees waar ons meer oor Montagu en omgewing kan uitvind. Ons het rondgery, maar daar was nie veel te sien nie."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Little Lighthouse

"Pragtige en veilige omgewing."

Kaapstad, Wes-Kaap

Signal Hill Lodge

"Ons harte lê in die Kaap."

Kaapstad, Wes-Kaap

Pip's Place

"Altyd pragtig, veilig en skoon."

Paternoster, Wes-Kaap

Paters Nessie

"Very beautiful town. Still as peaceful as you expect from a holiday destination. Food is superb at the restaurants."

Kaapstad, Wes-Kaap

Be My Guest Lodge

"Wonderlike plek en omgewing om vakansie te hou."

Tulbagh, Wes-Kaap

Fraaigelegen Farm

"Vuil dorp, nie meer die Tulbagh van 10 jaar terug nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Ocean Breeze Hotel

"Very clean, friendly people, beautiful part of South Africa. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Bushman Valley

"Dorp lyk mooi opgepas, baie nice mense en lekkerste eetplekke byvoorbeeld La Di Dah restaurant."

Tulbagh, Wes-Kaap

The Lark @ De Weiglhuys Farm

"Beautiful little town. Loved the fruit farms and countryside and enjoyed the famous nursery and the coffee shop in town that offered amazing coffee and cake!"

Kaapstad, Wes-Kaap

JaMaRuRi Private Kamer

"Die mooiste stukkie aarde."

Kaapstad, Wes-Kaap

Hout & About Guest House

"Kan nie wag om terug te gaan nie. Te veel om nog te sien."

Hermanus, Wes-Kaap

Robin's Nest

"Lieflik, netjies, skoon, goed instandgehou. Sal definitief weer besoek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Amru Guesthouse

"Ons wil weer gaan en sal beslis weer gaan."

Kaapstad, Wes-Kaap

Haus Anhauser

"Loved it, always love Cape Town. "

Paternoster, Wes-Kaap

Komyntjie 1

"Mense is vriendelik en behulpsaam sal enige persoon aan raai om te gaan kuier in Paternoster."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

214 Golden Mile

"It's beautiful and safe!"

Paternoster, Wes-Kaap

Twalap

"Mooiste dorpie. Lieflike eetplekke. Skoonste strand. Waarom is daar soveel kinders op die strand in skooltyd?"

Boggomsbaai, Wes-Kaap

Baltimore

"Baie veilige, rustige omgewing. Vleesbaai is naby, wat die enigste winkel in omgewing het."

Kaapstad, Wes-Kaap

Portico 801

"Beautiful and clean."

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Die Herberg

"Kan net sê 100% vir skoon en veilige omgewing en enige iemand kan met 'n geruste hart daar bly. "

Blad
Blad 556 - Wys 16651 tot 16680
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem