Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Darling, Wes-Kaap

Aloe Cottage

"Lieflike dorpie met ouwêreldse sjarme."

Hermanus, Wes-Kaap

Beachfront House - Hermanus Whale View

"Vriendelike dorpie met lekker eet- en kuierplekkies."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Accommodation @ Sea Trader

"The new parts of St Helena Bay are lovely."

Paternoster, Wes-Kaap

The Loft on Malmok

"Good for a two night stay. Some of the restaurants there are a bit overrated. See Kat was a great place to eat."

Paternoster, Wes-Kaap

Son-n-See

"Great location for a weekend getaway. "

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Kontrei BB

"Fantiese klein dorpie met see naby."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Santos Express

"Wonderlike plek met baie om te sien en doen."

Mosselbaai, Wes-Kaap

View on 42

"Het verwag daar sal meer eetplekke wees."

Montagu, Wes-Kaap

John Montagu Accommodation

"The town and surrounding areas is perfect for a break away, with loads of attractions that bring you closer to nature. We found some good bargains in some of the local small shops, had a hearty and delicious breakfast at a local restaurant and bought loads of dried fruit at the local dry fruit factory shop/stall. We were always welcomed wherever we went by very friendly locals."

Struisbaai, Wes-Kaap

Wafra

"Kliëntediens was ongelukkig nie by al die plekke op standaard nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Ruxmian Lodge

"Te veel om te sien in te min tyd."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Whale n Daisy

"Pragtige dorp, stil en rustig."

Mosselbaai, Wes-Kaap

'n Walvis, 'n Bosbok en 'n Glasie Rooiwyn

"Baie mooi, skoon en veilige, rustige dorp."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Perfekte N1-stop!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Cango Accommodation Units

"Everyone is absolutely friendly and extremely welcoming. "

Oudtshoorn, Wes-Kaap

B&B on Church

"Baie om te doen in die omgewing rondom Oudtshoorn."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Erika27

"Suburbs around Mossel Bay worth exploring for overnight accommodation."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Lekker! Mooi! Ruk jou uit die gejaag!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

Simply Yzer Self-catering Apartments

"Yzerfontein is a gem hidden away and preserved. It's really beautiful and peaceful."

Kaapstad, Wes-Kaap

Studio Comrie

"Place is beautiful, we loved it. "

Struisbaai, Wes-Kaap

Kiewiet

"Heerlik vir visvang en ’n stil, rustige vakansie. Paar reisbestemmings in die omgewing om te besoek, bv. Agulhas en Arniston. Min geleentheid vir aankope ens, maar nie 'n probleem nie - kon alles kry wat ons benodig."

Blad
Blad 627 - Wys 18781 tot 18810