Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.
"Baie sjarmante bestemming! Lekker stappaaie en die mark Woensdag en Saterdag 'n moet!"
"The museum is a must visit. Zamani is a hidden gem with friendly people and good food."
"I travel to Knysna very often for business. It has always been a lovely destination. Blend restaurant caters for every need and the Pub is also very nice if you are on the island side. Knysna has everything in a small town you need that you can find in a big town without the bustle."
"Klein hawedorpie aan die Weskus wat 'n besoek werd is. Bird Island is 'n moet sien."
"Die omgewing is nog bietjie ongerep en dit maak dit baie spesiaal. Aan die anderkant - is daar is nie veel om te doen nie."
"Daar is heelwat te sien in Clanwilliam. Covid het ongelukkig ook 'n rol gespeel aangesien sekere plekke (fabrieke ens.) nie toeriste inlaat nie, a.g.v. van Covid."
"Baie oulik plek om te besoek en is sentraal geleë om na omliggende plekke te ry in 'n dag."
"Altyd lekker om te kuier in Kaapstad. Daar is so baie om te doen en te sien. Kaapstad is tops."