Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.
"Kaapstad is tops ten spyte van onwettige okkupasies wat alles wat mooi is bederf."
"Yzerfontein is 'n pragtige dorp. Die strand is baie mooi en hondevriendelik - en langer as wat ons ooit in 'n dag sou kon stap! Baie verskillende voëlspesies is te sien, insluitende die bedreigde oestervanger. Kyk ook uit vir die oulikste dassies wat die klippe en son geniet. Daar is 'n hele paar uitstekende opsies vir seekos op die dorp - Skafti is die beste. En daar is 'n wonderlike Spar wat enige iets het wat jy aan kan dink. Selfoon-opvangs is goed vir 'n see dorp, en daar is fibre-internet ook op meeste plekke."
"Quaint little spot, has a Spar and Tops, there are some busy restaurants around. We went to Alegria which is really popular (must book next time) also to Palm Tree which was more casual and has some great food and cocktails, Jans Vetkoek Den, for his Mussel and Calamari pot and bread and vetkoek for breakfast (must remember to order more to take home for the kids next time) All in all a great time was had by all."
"There are no franchises or modern food stores. Just local shops. To get to franchises, Spars or any modern stores it's an hour away. That's the only downside."
"You would use Riversdale as a basis for exploring nearby villages such as Still Bay and the underestimated town of Heidelberg. But be prepared to spend at least a few hours in the varied collection of the Julius Gordon Centre (it is not a stuffy museum). And do not pass go until you have been to the jail!"
"Jy kan definitief die Abalone/perlemoenplaas gaan besoek. Die Hemel-en-Aarde-Vallei is iets besonders. Plate en plate wit en pienk proteas is orals te sien. Op pad na Caledon is daar aalwynbosse al langs die pad. Te pragtig."
"Oudtshoorn het baie goed om te sien en te doen. Cango Wildlife Ranch, Cango Caves, Cango Ostrich Farm, Wilgewandel Farm met kamele, baie lekker plekke om te eet soos Karoo Pot, The Grill, Karusa Wine Tasting met lekker platters. Skilpaaie in die Cango Wildlife Ranch. Die mense was baie vriendelik en die kos was alles baie lekker! Die padstal Doornkraal het baie lekker kos! En verniet wynproe."
"Paternoster is really a magnificent crayfish village on its own. Quaint and very peaceful with its luscious stretch of the ocean. Will certainly recommend it. Thank you."
"Het mense in Riversdal baie vriendelik en behulpsaam ondervind."
"A very interesting town with lots to do, especially if you are an active, outdoor person."
"Tulbagh is redelik naby Kaapstad met baie interessante plekke om te besoek."
"Vir Meimaand was die weer baie aangenaam. Mosselbaai was 'n baie aangename ondervinding."