Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.
"We Love Greyton, such a lovey village with so many things to do perfect romantic weekend away destination!"
"The rating might be a little bias because I'm actually from Cape Town and the stay over was as a result of my relocation to Johannesburg."
"Caledon is ’n toeristevriendelik dorp en regtig die moeite werd om te besoek."
"Beautiful place to tour with friends and family. Sight seeing and activities and adventures."
"Daar is nie altyd 'n veearts op die dorp nie, en die winkels op die dorp het nie altyd alles wat mens benodig nie. Op 'n maandeinde kan die dorp ook baie besig word omrede daar is net soveel winkels is."
"Vir ons was Velddrif bietjie baie stil. Maar ja, as mens wegbreek van die besige stadslewe, is dit 'n lekker kuier en rusplekkie."
"Daar is soveel om te doen. Die mense is vriendelik, die diens is goed en mens voel veilig orals waar jy kom."
"Dit is baie rustige en natuurskone omgewing. Die omgewing word skoon en opgeknap gehou, wat dit 'n plesier maak om deur die strate te beweeg."
"Pragtige omgewing met heerlike wynplase om te besoek! Die mense is besonder vriendelik - almal groet almal!"
"Quite cold at night this time of the year, so warm clothes are a must. But beautiful town overall."
"Pragtige rustige dorpie. Heerlik vir fietsry en net ontspan. Moet nie haastig wees nie. Almal se kos by die plekke work slegs op bestelling gemaak, en jy wag baie lank vir jou kos. "
"Greyton has a French feel to it and the people are so friendly. The town promotes freedom of animal like horses and pets. The town also won the title of 'Dorpie van die Jaar' for the Western Cape. Good luck with competing for the upcoming national title against the other provinces."