Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.
"Die waarde van die dorp word onderskat. Die mense is behulpsaam en ingelig oor al die plekke van belang vir toeriste."
"Gaan eet gerus by Eileens en geniet. Lekkerste, vars hake en chips ooit."
"Baie interessante plekkies en restaurante om te verken."
"Baie mooi wêreldklasbestemming, nie net vir toeriste nie maar vir enige Suid-Afrikaner."
"Pragtige, geskiedkundige plekkie, veral Kerkstraat is baie mooi. Die hoofstraat is baie besig en oorbevolk. Andersins word die dorpie mooi na omgesien."
"Kommetjie Restaurant is puik en die nabygeleë. Doringbaai met sy wyn en perlemoen is 'n moet by Fryers Cove."
"Mal oor die Paarl. Dis regtig n huis weg van die huis. Ek sal dit aanbeveel dit vir almal!"
"Stellenbosch makes you feel like you're in the countryside and it's not even an hour's drive from our home. We love Stellenbosch, that's why we frequently visit it."
"Vriendelike en vinnige diens by restaurante. Lekker kusdorpie waar mens met gemak in veiligheid kan ontspan."