Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.
"Was so verras deur Stilbaai, asook die besighede wat ons besoek het. Baie netjies en kry 'n vakansiegevoel sonder die vertrapping van mense!"
"Great MTB, walks, restaurants (although not supported this time - COVID), quaint shops. Just do something about that music that everyone is forced to listen to, but would prefer not to. This alone could deter me from coming back - or staying right at the other end of town."
"Wanneer mens hunker na stilte. Heerlike staproetes. Verbysterende hoeveelheid sterre. Rus vir die siel."
"Jammer dat die toegang deur die rivier nie meer bestaan nie. Dit deel die dorp in 2."
"Mosselbaai is een van ons gunstelingvakansieplekke. Soveel om te doen en ook om te ontspan. Om net die see te sien is vir my 'n ontspanning. Mooiste uitsig van amper enige plek."
"Baie skoon dorp, kan lekker eet, net reg kies waar. Ook baie goed geleë om die mooi in die omgewing te besigtig."
"Wil dit nie "eintlik" adverteer nie, want so bang die juweel langs die Weskus word ook oorvloei met toeloop van gaste. "
"Baie mooi dorpie met 'n interessante geskiedenis. Die museum en kerkie is 'n moet!"
"A lovely little town worth exploring, especially if you love hiking in the mountains."
"We were travelling through Worcester, so just spent the night, but found the town very neat and easy to get around. Restaurants were close by."