Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Bon Accord Farm Cottages

"Dis só pragtig en die mense laat ons voel soos familie!"

Buffelsbaai, Wes-Kaap

Buffelsbaai Hoofstrand

"Kom al vir die laaste 17 jaar na Buffelsbaai en elke keer 'n goeie experience,10/10!"

Struisbaai, Wes-Kaap

Azzaria's

"Ek het baie familie en goeie herinneringe in Struisbaai en daarom sal dit altyd 'n plekkie wees wat my na aan die hart lê."

Kaapstad, Wes-Kaap

Lagoon Beach 237A

"I will retire there soon, what an amazing city. Thank Mother City."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Buffelspoort Cottage & Camping

"Beslis 'n roete wat mens baie meer moet ry. Die pad is stiller as ander hoofroetes en die omgewing op die roete is kos vir die siel!"

Vleesbaai, Wes-Kaap

MMooi Loop

"Parys? Nee. Italië? Nee. Venesië? Nee. Eilande? Nee. Vir wat so vêr gaan soek as Vleesbaai op jou drumpel is! Sandstrande, gematigde klimaat, lekker swemareas, stap waar jy wil, selfs rotslangs, poele en poeletjies, kinders se droom - mens wil amper sê dis naby aan hemels!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Summerplace 2

"Dis 'n fantastiese plek om te ontspan en geniet. So baie plekke om te sien."

Caledon, Wes-Kaap

Athenian Villa

"Behalwe vir die casino en spa, nie veel om my besig te hou nie. Gholfbaan in nie 'n goeie toestand nie."

Gansbaai, Wes-Kaap

Belle's Cove

"Gansbaai is klein, rustige dorpie met sy eie natuurlike skoonheid."

Elandsbaai, Wes-Kaap

Swell

"Rustig, lekker wegbreek."

Paarl, Wes-Kaap

d'Olyfboom Guest House

"Met die interessante inligtingsbrosjure kan mens werklik baie plekke besoek. Selfs ook omliggende dorpe wat Paarl 'n ideale verblyf maak."

Greyton, Wes-Kaap

Greyton Lodge

"Skilderagtig met 'n wonderlike eetplek - Abbey Rose."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Suidersee Block 2

"Dis ’n lieflike area, strande is skoon, vakansi gangers vriendelik, die restaurante se kos is fantasties en daar is baie om te doen. Nie een oomblik was daar ’n kind verveeld nie en dan Pirate Cocktail Bar het heerlike skemerkelkies."

Hermanus, Wes-Kaap

Seebries

"Te min swemstrande."

Infanta, Wes-Kaap

Infanta Cottage Self Catering

"Uitstekende plek as 'n mens wil rus."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Sleep @ 74

"Ons het nog nooit lank vertoef daar nie. Oornag maar net gewoonlik."

Paternoster, Wes-Kaap

La Baleine Beach House Collection

"Beste plek vir ’n lekker naweek weg van die stad se geraas."

Langebaan, Wes-Kaap

4Winde

"Love Langebaan!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Baywatch Guest House

"Baie onvriendelike mense, veral die personeel by die toeristebestemmings."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Anna se Huis

"Wat 'n lieflike dorp en strand."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Grace's Place

"Oorslaap vir verder reis na die Kaap."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

House on Hill

"Lekker vakansieplek, sal weer daarheen gaan."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Balaena Vista

"Absolutely beautiful, we enjoyed St Helena Bay as a destination, the serenity, sunsets too beautiful. Will go back any time."

Kaapstad, Wes-Kaap

302 Ocean View

"Baie lekker goed om te doen kort net meer tyd."

Wildernis, Wes-Kaap

1222 On Cedric

"Uiters uitstekende plek. Omgewing is altyd mooi en groen."

Paternoster, Wes-Kaap

Dis Beau-tie-ful

"Full of vibes - both modern and historic. So many good restaurants with enjoyable food choices."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Country Cabin

"Very scenic with adequate shopping facilities and intimate lovely restaurants offering lovey food, some entertainment and hospitality."

Blad
Blad 831 - Wys 24901 tot 24930
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem