Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.
"Covid-19 het Plettenbergbaai seergemaak. Ou bekende eetplekke, soos Ocean Basket is byvoorbeeld nog steeds toe."
"Rustige dorp, goed geleë. Vanaf hier is dit maklik om toegang te verkry tot ander dorpe binne 'n radius van 200 km."
"Vir sake doeleindes is dit perfek om in die dorp te bly. Vir 'n wegbreek, nee glad nie."
"We wanted to explore the West Coast and St Helena was a good spot to spend 2 nights to explore the surrounding area."
"Pragtige dorp. Goeie eetplekke en baie erfenis ryk. Skoon dorp. Sal weer daar besoek aflê. Kan Mystic Tin Restaurant aanbeveel. Puik kos en diens."
"Kaapstad is een van die rustigste plekke om te gaan vakansie hou. Dit is ook 'n plek wat nie gejaagd voel nie. Kaapstad het baie besienswaardighede en ek sal elke keer teruggaan."
"Geen groot winkels maar die rustigheid en veiligheid maak op daarvoor. Regte plek om te gaan rus."
"Don't just drive by, stop in and you are bound to be rewarded with a medley of surprises, amazing views, a vibrant long history in museums, archeological sites and places of interest and a host of activities. A great variety of restaurants bars and places to eat or have a good coffee."
"Dit is beslis 'n omgewing om in te gaan vakansie hou. Dis heerlik sentraal en baie mooi omgewing."
"Die area is ongelukkig steeds ingestel op die oorsese-toeriste en vir die gewone werkersgesinne onbekostigbaar. Gelukkig geniet ons die natuurskoon en het weer die omgewing verken en die reën van die afgelope dae het die plantegroei en blomme op hul beste laat vertoon."
"Verskeidenheid aktiwiteite vir kinders en volwassenes. Pragtige strand en heerlik vir swem."