Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van West Beach

4.5 / 5  
volgens 39 resensies
Lees regte resensies van West Beach van 39 geverifieerde gaste.
Indien jy West Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in West Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van West Beach B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

West Beach B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
B&B in West Beach

Richmond Road B&B is sentraal in West Beach, Kaapstad geleë en bied kwaliteit-verblyf in ’n boetiek-gastehuis. Die gastehuis is lekker naby die strand en verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardig...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 25 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf West Beach

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Bloubergrant, Wes-Kaap

The Little Palm is 'n lieflike gastehuis in 'n rustige deel van Bloubergrant, en is 600 m van die strand af. Die gastehuis het 3 slaapkamers en 'n woonstel wat met 'n mengsel van moderne en Afrika-elemente versier ...

Vanaf
R917
per nag, vir 2 mense
B&B in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Mt Bijoux bied verblyf in die bekende voorstad, Bloubergstrand, met pragtige uitsigte op Tafelberg en die Atlantiese Oseaan. Die eenheid is net 100 m van die strand af. Dié huis beskik oor 7 en suite-kamers wat el...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Table View, Wes-Kaap

Birkenhead Manor is 'n pragtige herehuis in 'n Kaap-Hollandse styl en is gerieflik in die gewilde en veilige Blouberg geleë. Die omgewing bied spierwit sandstrande en wêreldbekende uitsigte op Tafelberg en Robbene...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Table View, Wes-Kaap

Peach on Beach Boutique Guesthouse is in Table View en die ideale bestemming vir diegene wat Kaapstad en die omliggende area wil verken. Dis naby Bloubergstrand se strand waar watersport soos seilplankry en vlieërb...

Vanaf
R538
per nag (plek vir 2)
B&B in Table View, Wes-Kaap

Shalimar B&B is 'n gastehuis in Table View, Kaapstad, wat deur die eienaar bestuur word. Dié gastehuis is 2 km vanaf die gewilde vlieërplankry-bestemming, Bloubergstrand, geleë. Verblyf bestaan uit 2 kamers wat ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
B&B in Table View, Wes-Kaap

DJ'S B&B bied verblyf in gastekamers in Flamingo-vlei, Table View, Kaapstad. Verblyf bestaan uit 4 gastekamers wat elk individueel versier en gemeubileer is. Kamer 1 het 2 enkelbeddens, Kamer 2 en 3 het elk 'n dubb...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Kaapstad, Wes-Kaap

Grand Blue D is 'n moderne boetiek-gastehuis in Sunset Beach geleë en is die ideale bestemming om Kaapstad en die omliggende areas te verken. Bloubergstrand se goue strande is naby en is perfek vir watersport soos ...

Vanaf
R1 079
per nag (plek vir 2)
B&B in Milnerton, Wes-Kaap

GSM on Sunset Beach bied gerieflike B&B-verblyf in Sunset Beach in Milnerton. Dié gastehuis is net 82 m vanaf die strand vanwaar gaste 'n uitsig op Tafelberg en oor die baai kan geniet. Die gastehuis het 'n swemba...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton, Wes-Kaap

Cinnamon House bied verblyf aan in gastekamers in Milnerton in Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe en besienswaardighede. Verblyf word aangebied in 5 kamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die West Beach B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele West Beach akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte West Beach akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za