Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van West Beach

4.5 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van West Beach van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy West Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in West Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van West Beach gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

West Beach Gastehuise

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Beach

Blouberg Guest Suites bied moderne en gerieflike verblyf in 'n veilige en rustige woonbuurt in West Beach, 2 km vanaf die ikoniese Bloubergstrand. Dié woonstel is geskik vir sake- en vakansiereisigers. Verblyf is ...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R713
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Beach

Se La Vie Guest Suite is 'n suite op die eerste verdieping in West Beach Bloubergstrand en dis perfek vir paartjies, sakereisigers en hospitaalbesoekers. Dié oopplan-suite is vas aan die hoofhuis, maar het 'n apar...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R760
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in West Beach

2@Carlisle is in 'n stil doodloopstraat in die West Beach-woonbuurt in Bloubergstrand. Dié eiendom is net 800 m van die strand af. Verblyf word in 2 basiese selfsorg-soldereenhede gebied. Elke eenheid het 'n ooppl...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in West Beach

Bread & Barrel Palazzo Blouberg is in Blouberg geleë en dis net 600 m se ry vanaf die strand. Gaste kan tussen 7 smaakvol versierde kamers kies. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Beach

Crystalvilla Guesthouse bied stylvolle, gerieflike en veilige verblyf in West Beach, 'n spogwoonbuurt in Blouberg. Dié gastehuis is in 'n rustige omgewing, het 'n holistiese atmosfeer en is stapafstand van Blouberg...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in West Beach

Sea More-Express Gastehuis is in Bloubergstrand geleë, en bied die mees gefotografeerde uitsig oor Tafelberg en sy tafeldoek. Die akkommodasie is versier met moderne, stylvol dekor en oorspronklike kunswerke. Genie...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Beach

Blue Mountain Guest House bied verblyf aan gesinne, groepe en sakereisigers wat hartlik en ontspanne is. By ons sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Ons bied al vir 21 jaar luukse en baie gerieflike verblyf tee...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Beach

Hierdie gastehuis het 3 suites met luisterryke uitsigte op Tafelberg en die see. Daar is ook 1 suite met 'n uitsig oor die lieflike swembad en tuin, en 'n dubbelkamer met 'n see-uitsig. Ons wil seker maak jy kry di...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 34 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf West Beach

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergrant, Wes-Kaap

The Cape Amethyst Guest House is 'n luukse gastehuis wat versier is met 'n energieke en hartlike Afrika- en Boheemse-tema. Dit is in 'n eksklusiewe woonbuurt van Bloubergrant net 700 m van die strand af en net 30 mi...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Wailako Guest House is 'n lieflike gastehuis wat naby die sanderige strande van Bloubergstrand geleë is. As jy op soek is na rus en vrede, heerlike vars seebriesies en wit strande, is Bloubergstrand net die plek vi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die West Beach gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele West Beach akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte West Beach akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za