Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van West Beach

4.5 / 5  
volgens 39 resensies
Lees regte resensies van West Beach van 39 geverifieerde gaste.
Indien jy West Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in West Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van West Beach hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

West Beach Hotelle

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Hotelle binne 10 km vanaf West Beach

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blaauwberg Beach Hotel is langs die see in Blouberg met 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan, Tafelberg en Robbeneiland. Die hotel bied 4 kamerkategorieë. Al die kamers is smaakvol ingerig en het 'n koning...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Dié verblyf is op die pragtige strandfront van Bloubergstrand in Kaapstad geleë en dis net 40 m van Big Bay se lieflike swemstrande af. Blouberg Manor bied professionele en vriendelike diens, unieke en gerieflike ...

25% af Winteraanbod!
VanafR2 950
R2 213
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad, Wes-Kaap

Bliss Boutique Hotel bied prentjiemooi strandfront-verblyf in Sunset Beach. Dit word omring deur natuurlike fynbos en het 'n privaat plankpaadjie wat na die strand lei. Die boetiekhotel bied onbelemmerde uitsigte op...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Die kleinskaalse Atlantic Beach Hotel is in die rustige dorpie, Melkbosstrand geleë - die poort tot die Weskus. Dit is 300 m vanaf 'n ongerepte strand van 7 km en bied 'n ongeëwenaarde uitsig op die ikoniese Tafel...

Vanaf
R2 310
per nag, vir 2 mense
Hotel in Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Beach Hotel is reg op die strand in Milnerton en bied 'n uitsig oor die see, die stad en op Tafelberg. Die hotel bied direkte toegang tot die strand en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op soek n...

Vanaf
R2 690
per nag, vir 2 mense
Hotel in Century City, Wes-Kaap

Manhattan Suites & Conferencing is aan die oewer van die kanaal in Century City, Kaapstad, geleë. Ons bied luukse hotel-styl akkommodasie 'n kort rit van Kaapstad Internasionale Lughawe en die Middestad af. Die hot...


Hotelle binne 50 km vanaf West Beach

Vanaf
R2 353
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Die Portswood is langsaan sy suster-hotel, The Commodore Hotel, geleë. Dit is in die besige V&A Waterfront en ons bied voortreflike verblyf, uitmuntende kookkuns en wêreldklas-diens. Die Portswood is deel van Kaap...

30% af Aanbod!
VanafR2 950
R2 065
per nag (plek vir 2)
Hotel in Mouille Point, Wes-Kaap

O'Two Hotel is 'n stylvolle hotel wat luukse, elegante verblyf op Mouillepunt se gewilde Platinum-myl in Kaapstad bied. Dié hotel is ideaal vir 'n gesin, vriende en paartjies en bied verblyf van gesinskamers tot ...

Vanaf
R2 377
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Ontvlugting is nie net 'n geestestoestand nie. Dit is ook 'n plek by die V&A Waterfront in Kaapstad. The Commodore is 'n 4-ster-hotel waar uitstekende diens en 'n rustige atmosfeer die norm is. Hierdie hotel is la...

Vanaf
R2 580
per nag, vir 2 mense
Hotel in Mouille Point, Wes-Kaap

La Splendida Hotel is ideaal geleë op die bedrywige Mouille Point-promenade. Dis Kaapstad se eie platinum-myl en dis net 'n paar minute weg van alles wat jy teen die Atlantiese kus van die stad kan sien en doen. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die West Beach hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele West Beach akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte West Beach akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za