Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van West Beach

4.5 / 5  
volgens 39 resensies
Lees regte resensies van West Beach van 39 geverifieerde gaste.
Indien jy West Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in West Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van West Beach selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

West Beach Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in West Beach

Nice and Cosy Private Apartment is 'n privaat woonstelletjie op die eienaar se woonerf in West Beach naby Bloubergstrand. Dit is veilig en sentraal en is die ideale verblyf vir sweefski-entoesiaste en branderplankry...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in West Beach

5 Paradise Place is in West Beach en bied gehalteverblyf aan ’n klein gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Hierdie vakansiehuis beskik oo...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bloubergstrand, West Beach

Villa Balmoral 14 is 'n pragtige vakansiehuis in Bloubergstrand. Dié groot huis is ideaal vir gesinne of 'n groep vriende wat op soek is na 'n uitsonderlike selfsorgvakansie. Die huis het slaapplek vir 10 gaste en...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in West Beach

Rothesay House is sowat 1,5 km vanaf Table View se strandfront in West Beach. Dis naby die wynroete, gholfbane en winkelsentrums geleë. Die dubbelverdieping-gastehuis is geskik vir 6 volwassenes en 4 kinders. Dit...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in West Beach

West Beach Manor is in die luukse voorstad, West Beach, in Blouberg en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis. Die huis is ruim en lig met 'n swembad en veilige tuin. Die verblyf beskik oor 'n h...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in West Beach

Serendipity Cottage is 'n unieke solderwoonstel wat op die eienaar se perseel geleë is, in die skilderagtige en rustige West Beach, Kaapstad. Die instansie is binne 1 km van Bloubergstrand Strand af, wat op sonskyn...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in West Beach

46 On Willow is tussen West Beach en Blouberg Rise aan die Weskus geleë, net 18 km vanaf Kaapstad. Gerieflike verblyf is beskikbaar in 'n woonstel, asook 'n en suite-dubbelslaapkamer, op 'n residensiële eiendom wa...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, West Beach

West Beach Studio is 'n gerieflike semi-selfsorgeenheid vir 2 in West Beach. Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuisie is met 'n...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bloubergstrand, West Beach

Coral Bay is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand. Dis die ideale plekkie vir diegene wat Kaapstad of die omgewing wil verken. Blouberg is gewild vir watersport soos seilplank- en vlieërbranderry en ander doending...

Vanaf
R2 178
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in West Beach

Durham Road 31 is in 'n stil keeromstraat in die gegoede buurt, West Beach, geleë. Ons bied aan gaste 'n rustige wegbreekplek in die hartjie van Kaapstad. Die moderne selfsorghuis is ideaal vir 'n groot groep vrien...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die West Beach selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele West Beach akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte West Beach akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]