Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (5)
Indien jy Westcliff besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Westcliff.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westcliff selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westcliff Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westcliff Selfsorg-eenhede

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Westcliff

21 on Wexford Apartment is in die boomryke voorstad Westcliff geleë en bied slaapplek aan 3 gaste. Dis die ideale verblyf vir sakereisigers, gesinne of paartjies. Die woonstel het 2 slaapkamers wat ’n badkamer d...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parktown, Westcliff

On Escombeis 'n onverstoorde selfsorgkothuis in Parks, naby universiteite, hospitale en die SSK. On Escombe kombineer die beste van 2 wêrelde. Dit is in 'n pragtige en rustige voorstad geleë met volop voëllewe en...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westcliff

African Gypsy Cottage is in die hartjie van die historiese Parktown-Wes in Johannesburg geleë. Dié kothuis is ideaal vir 'n enkelreisiger of paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf. Daar is 1 slaapkamer en ...

Vanaf
R2 060
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Parktown, Westcliff

Bamboo Cottage spog met Japannese en Afrika-inspirasie en is in Parktown, Johannesburg geleë. Dié huis is op 'n tradisionele Japannese teehuis-beginsel op stelte om 'n reusagtige jakarandaboom gebou en is heeltema...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westcliff

Westcliff Kasteeltjie is 'n dubbelverdiepinghuis in Westcliff, Johannesburg naby Emmerentia, Parkview, Melville, Parktown Wes, en Greenside. Dit bied 4 slaapkamers op die boonste verdieping. Die kamers word apart ve...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Westcliff

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Johannesburg, Forest Town

Kothuis in Forest Town is 'n gerieflik, gemeubileerde, privaat kothuis vir 2 gaste en is ideaal vir 'n paartjies of sakereisigers. Dié dubbelverdieping-eenheid het 'n privaat slaapkamer met 'n koningingrootte-bed,...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parkview, Randburg

Courtyard Cottages bied beeldskone selfsorgverblyf in die hartjie van The Parks in Johannesburg. Die kothuise is deur 'n welbekende plaaslike argitek ontwerp en die ten volle gemeubileerde ruimtes beklemtoon gemak, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Auckland Park, Johannesburg

Studio on Walton, in die rustige woonbuurt Auckland Park, is net 'n kort entjie se ry van Johannesburg se middestad af. Dit is ideaal geleë naby die restaurante en winkels van Melville, winkelsentrums en skole en u...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Melville, Johannesburg

98 on 1st Avenue is 'n bekoorlike, troeteldiervriendelike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Melville in Johannesburg. Die eenheid is ideaal vir 4 persone wat 'n gerieflike oornagplek soek naby verskeie ge...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R723
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Emmarentia, Randburg

43 on Congo bied opgeknapte selfsorg-ateljeeverblyf in boetiekstyl in die lowerryke, veilige voorstad Emmarentia in Johannesburg. Dit is naby heerlike restaurante, winkels en kroeë. Die pragtige, eklektiese atelje...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Westcliff selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Westcliff akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Westcliff akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za