Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Westdene

4.2 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Westdene van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Westdene besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Westdene.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westdene B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westdene Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westdene B&Bs - Bloemfontein

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


B&Bs binne 10 km vanaf Westdene

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Bloemfontein, Vrystaat

Solo Gracia is in Brandwag, Bloemfontein en maak voorsiening vir alle tipes verblyf hetsy vir sakereisigers, toeriste, funksies, troues, konferensies of net gaste wat onderweg is iewers heen. Verblyf is in 10 luuk...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Bloemfontein, Vrystaat

Hide Place Lodge and Spa is 'n ontspannende rusplek met uitsigte oor die tuin en 'n rustige atmosfeer. Verblyf word in 2-Enkelbedkamers, Dubbelkamers en Tripelkamers gebied, elk met 'n en suite-badkamer met 'n bad ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Dan Pienaar, Bloemfontein

Kiepersol B&B en Selfsorg is in Dan Pienaar, Bloemfontein geleë en bied verblyf aan sakelui, vakansiegangers, families, toeriste en sportgroepe in 'n informele en ontspanne atmosfeer. Gaste het 'n keuse tussen een...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Bloemfontein

Bella Blue Guesthouse bied unieke, luukse verblyf in die hartjie van Bloemfontein. Dis naby verskeie winkels, restaurante en die N1 en is die ideale verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Die ga...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Bloemfontein

Boutique @ Milner is in die boomryke voorstad van Bloemfontein, Waverley geleë. Verblyf word in 4 tipes kamers gebied wat elk smaakvol versier is en koninggrootte- of koningingrootte-beddens het. Elke kamer het 'n...

15% af Aanbod!
VanafR720
R612
per nag, vir 2 mense
B&B in Brandwag, Bloemfontein

Premiere Gastehuis is 'n moderne, luukse gastehuis. Ons het 5 dubbelkamers en 1 gesinseenheid wat ideaal is vir 'n gesin van 4 mense. Elke kamer bestaan uit 'n 32" platskerm-TV, 'n yskassie en lugversorging. Ons he...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
B&B in Dan Pienaar, Bloemfontein

Emmaus is ’n bekoorlike B&B in Bloemfontein. Die stad het ’n verskeidenheid historiese, kulturele en natuurlike trekpleisters wat dié dorp die ideale vakansiebestemming maak. Dié selfsorg-eenheid of gaste-su...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Heuwelsig, Hillsboro

Juds @ 23 is in Heuwelsig, Bloemfontein en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dis naby verskeie winkelsentrums, hospitale, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Daar is 3 eenhe...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Bayswater

30 on Whites Guesthouse is in Dan Pienaar, Bloemfontein geleë. Die gastehuis bied elegante verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gaste wat by familie kuier en oornaggaste. Die gastehuis is naby verskeie winkelse...

Vanaf
R1 227
per nag, vir 2 mense
B&B in Dan Pienaar, Bloemfontein

Waverley Manor Guesthouse is in Dan Pienaar in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis is lekker naby Bloemfontein Gholfklub, Windmill Casino, die Vrystaat se Nasionale Botaniese Tuin, en die dieretuin. Ons het 2 selfs...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Westdene B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Westdene akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Westdene akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]