Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Westdene

4.2 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Westdene van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Westdene besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Westdene.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westdene gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westdene Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westdene Gastehuise - Bloemfontein

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene

Skoon, gerieflike verblyf in 'n stil singel. Die gastehuis is stapafstand vanaf die Gehoorsentrum, baie naby Mimosa Mall, Mediclinic, St. Andrews Skool, Grey College en Sportstadions. Daar is DStv en WiFi, koff...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Westdene

Rosedene 5 is in Westdene in Bloemfontein geleë. Die kamer beskik oor 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die eenheid het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die slaaparea het 'n dubbelbed. Die b...

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene

Albion B&B is in Westdene geleë, een van die mooiste voorstede in Bloemfontein. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike slaapplek na aan die stadskern en verskeie doendinge. Daar is 3 eenhede, waarvan...

Vanaf
R705
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene

Hydro Guest House is in Westdene, oorkant die MediClinic en 5 tot 10 minute se ry vanaf 2 malls en verskeie restaurante. Verblyf word in verskeie en suite-kamers gebied. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met seke...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene

Oakwood Lodge is 'n goed gevestigde lodge in die woonbuurt Westdene in Bloemfontein. Ons bied 'n plattelandse wegbreekplek met 'n rustige en ontspanne atmosfeer en gerieflike akkommodasie. Die lodge bied verblyf in...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene

Acacia@Westdene is in Westdene, een van Bloemfontein se mees sentrale woonbuurte. Ons akkommodasie is in 'n lowergroen tuin. Die kamers bied rustige, gerieflike verblyf vir sakereisigers sowel as vakansiegangers. D...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene

Victorian Lodge bied gastekamers en is in Westdene, Bloemfontein geleë. Dié gastehuis is die ideale oornagverblyf naby verskeie geriewe in die middestad. Verblyf word gebied in 12 kamers wat smaakvol versier is. ...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 20 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Westdene

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brandwag, Bloemfontein

Henmar Gastehuis is gelee op die grens van die Brandwag/Westdene besigheidsmekka, Bloemfontein - 500m van Mimosa Mall en naby die Universiteit, Bfn. Medikliniek, Loch Logan Waterfront en Sportstadions. Ons bied luu...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brandwag, Bloemfontein

120@Klerck Avenue bied luukse selfsorg-verblyf in die voorstad Brandwag in Bloemfontein. Die kamers is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Gaste kan kies tussen verskillende selfsorgeenhede wat slaapplek ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Bloemfontein

Kiepersol B&B en Selfsorg is in Dan Pienaar geleë. Dis Bloemfontein se mees sentrale voorstad naby aan Loch Logan Waterfront, Vrystaat Stadion en Mimosa Winkelsentrum. Kiepersol bied rustige, gerieflike en gemaklik...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Westdene gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Westdene akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Westdene akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za