Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (6)
Selfsorg-eenhede (4)
Indien jy Westridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Westridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westridge B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westridge B&Bs - Durban

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
15% af Aanbod!
VanafR1 050
R893
per nag (plek vir 2)
B&B in Umhlanga, Westridge

Die Neo-Klassieke Villa Anastasia Bed and Breakfast is in Umhlanga. Dié ruim, seefront-akkommodasie skuil in 'n rustige omgewing, maar is steeds gerieflik naby die wemelende Umhlanga en ander geriewe. Verblyf is ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

Umbrella Tree House is 'n pragtige 3-slaapkamer B&B, heeltemal apart van die hoofwoning met sy eie ingang. 'n Ruim houtdek onder die sambreelbome lei na 'n sitkamer en eetkamer wat vir die uitsluitlike gebruik van d...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

Op soek na verblyf in Umhlanga? Crooked Tree Cottage bied lieflike, B&B- en selfsorgverblyf in die hartjie van Umhlanga, KwaZulu-Natal, een van die gewildste toeristebestemmings in die land! Crooked tree is net 'n k...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

By HoneyPot B&B in 'n stil woonbuurt in Umhlanga geleë. Hier sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. Honey Pot is ongeveer 1 km van Umhlanga Village en die swemstrand af, net 'n paar minute se stap, en bied veili...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

Lavender Moon Guest House is 'n B&B en dis perfek geleë in Umhlanga Rocks, Durban, die mees vooraanstaande vakansie-oorddorp van KwaZulu-Natal. Ons het 4 luukse dubbelslaapkamers met en suite-badkamers wat elk sm...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

The Sandringham B&B is 'n moderne B&B in Umhlanga Ridge met pragtige see-uitsigte. Dis 'n fantastiese plek vir al jou sake- of ontspanningsbehoeftes. Rus en ontspan op ons pragtige sondek en kyk hoe die skepe wegvaa...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Westridge

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban Noord

8 Royal Palm is 'n vooraanstaande B&B in die hart van Umhlanga Ridge, Durban, naby die La Lucia en Gateway Besigheidsgebied, met pragtige see-uitsigte. Ons maak voorsiening vir enkellopendes, paartjies en families....

Vanaf
R1 149
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Herrwood Park

Addis Bed and Breakfast, slegs 3 km vanaf Umhlanga Rocks, bied gerieflike verblyf vir gaste wat op soek is na 'n wegbreekplek ver verwyder van die stad se rumoer. Ons bied verblyf in 12 kamers. Elke kamer het lugv...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Herrwood Park

Kingston House B&B is 'n knus en elegante toevlugsoord wat 'n unieke ervaring bied. Ons is trots op die elegansie, luuksheid en gemak wat ons aan ons gaste bied. Verblyf word gebied in 7 slaapkamers wat slaapplek v...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban Noord

Tesorino is in die eksklusiewe Natalse dorpie, Umhlanga Rocks geleë. Dit is binne maklike stapafstand van die strand, dorp en verskeie uitstekende restaurante af. Die B&B is ook net 15 minute van Durban af en 25 mi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die a-Westridge B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof a-Westridge akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte a-Westridge akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za