Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (6)
Selfsorg-eenhede (3)
Indien jy Westridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Westridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westridge selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westridge Selfsorg-eenhede - Durban

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R6 300
per nag, vir 16 mense
Selfsorg in Umhlanga, Westridge

Hilken Lodge is 'n luukse Toskaanse villa wat in die hartjie van Umhlanga geleë is. Dit is net 750 m vanaf Umhlanga en die strand. Dié selfsorgvilla is ideaal vir familiebyeenkomste en sakefunksies. Verblyf word ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Westridge

Executive Apartment @ The Madison bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 'n see-uitsig in The Madison-woonstelkompleks in Umhlanga. Dié drieslaapkamerwoonstel is gerieflik geleë ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Westridge

Lapa Lighthouse bied luukse akkommodasie in Umhlanga Ridge in weelderige kamers wat ingerig is vir gaste se gerief en met die beste linne spog. Lapa Lighthouse is 'n plek waar jy kan rus na 'n besige dag van verkenn...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Westridge

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

Andre's Place is in 'n rustige residensiële buurt in Umhlanga geleë. Dit is sowat 1,6 km vanaf beide Umhlanga Village en Umhlanga Lighthouse Beach. Verblyf word in 3 kamers gebied waarvan 2 goed toegeruste kombui...

Vanaf
R6 272
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Umhlanga, Herrwood Park

Hillside in Umhlanga is 'n selfsorg-eenheid wat in die gewilde vakansiebestemming, Umhlanga, net noord van Durban geleë is. Umhlanga is ideaal vir gaste van alle ouderdomme en bied verskeie doendinge. Hierdie hui...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

23 Stanley Grace bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle vierslaapkamerhuis in Umhlanga. Die huis is slegs 500 m van die strand af en bied toegang tot die plaaslike winkels en restaurante. Die huis het 4 ...

Vanaf
R2 660
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

2 The Fountains is ’n volledig gemeubileerde dubbelverdieping-selfsorghuis in The Fountain-sekuriteitskompleks in Umhlanga Rocks, wat net uit 2 huise bestaan. Dit is naby verskeie winkels en restaurante. Die huis...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

60 The Shades is in Umhlanga aan KwaZulu-Natal se Noordkus en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby die strand, winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel het 'n pragt...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Herrwood Park

The Lookout @ 7 Gunda is in 'n stil en rustige singel in die hartjie van Umhlanga Rocks geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel en ateljeewoonstel. Dis na aan die Umhlanga-strand en Gateway Theatre ...

Vanaf
R2 295
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Umhlanga, Umhlanga Ridge

Palm Gate is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilig kompleks in Umhlanga. Dié eiendom is net 300 m vanaf Gateway Winkelsentrum. Die woonstel is ten volle gemeubileer en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n ba...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die a-Westridge selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof a-Westridge akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte a-Westridge akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za