Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Berea West (8)
Beverley Hills (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (11)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Westville

4.3 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Westville van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Westville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Westville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westville B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westville B&Bs

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville

Loeriebos Bed and Breakfast is in Westville, een van Durban se voorstede, sowat 20 km van die middestad af. Die Palmiet Natuurreservaat en die Westelike Binnelandse Roete is in hierdie omgewing. Loeriebos is ideaal ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban, Westville

Shalem is in 'n groen, subtropiese tuin in die voorstad Westville geleë. Naby die stad, maar nie in die stad nie. Kom geniet die natuur met ryk voëllewe, plantegroei en naggeluide, 'n lafenis vir jou siel. Maar to...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban, Westville

Lansdowne B&B is in Westville, 'n mooi en stil woonbuurt in Durban. Die woonbuurt is net 15 km van die stad af en spog met golwende heuwels, boomryke strate, immergroen tuine en kronkelende strome. Verblyf is besk...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea West, Westville

Die eerste bed en ontbyt-gastehuis in Suid-Afrika met die Green Leaf-omgewingstandaard se waarmerk. Nasionale Lilizela-toekenning wenner: Volhoubare ontwikkeling - Beste Algehele Omgewingsbestuur. Geleë in Westvi...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville

Shepherds Fold bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis wat oor 'n ongerepte natuurreservaat uitkyk. Die gastehuis is in Dawncrest in Westville-Noord geleë en is naby winkelsentrums en restaurante in die Westville-a...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville

Sylvern BnB bied gerieflike en veilige verblyf in 'n rustige omgewing in Westville vir oordeelkundige sakereisigers of vakansiegangers. Sylvern is ideaal geleë en bied maklike toegang tot Durban en geriewe soos The...

30% af Naweke!
VanafR1 356
R949
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban, Westville

18 Burlington is gerieflike geleë net 'n entjie van Westville Road af, in die hartjie van Sentraal-Westville. Ons het 6 B&B-kamers in 'n stylvolle dubbelverdiepinghuis, 'n losstaande konferensielokaal met sitplek v...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville

The Bentley Westville is ’n lieflike, eksklusiewe gastehuis wat teen ’n heuwel in die rustige voorstad van Durban, Westville genestel is. Dié gastehuis, wat oorspronklik ’n plaashuis was, is opgeknap en inger...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban West, Westville

Faraway Lodge B&B is in 'n rustige keeromstraat in Westville, Durban-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal geleë naby die restaurante, Virgin Active Gimnasium en die Pavilion Winkelsentrum. Verblyf word aangebied ...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville

Avillahouse Guest House and Conference Centre skuil in Westville net buite Durban. Dié lieflike gastehuis het hoë plafonne, wat dit koel hou in die somer. Die gastehuis spog ook met 'n vars, skoon Franse Provensal...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Westville B&Bs blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Westville akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Westville akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za