Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Berea West (8)
Beverley Hills (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (11)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Westville

4.3 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Westville van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Westville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Westville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westville gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westville Gastehuise

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Berea West, Westville

Winston House bied verblyf in sentraal Westville, Durban. Die gastehuis is naby Westville Country Club, Westville Mall, restaurante, Planet Fitness, Virgin Active en ander geriewe binne 'n 4 km-radius. Die verblyf ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR890
R712
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westville

The Meritus Guesthouse is in 'n stil residensiële area op die hoekerf met 'n pragtige uitsig oor Durban en die Indiese oseaan. Dié instansie het 'n omheinde swembad en vermaaklikheidsarea in die rustige tuin. Ver...

Vanaf
R1 566
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Westville

Westville B&B and Conference Centre is 'n gewilde gastehuis met beeldskone en suite-slaapkamers wat oor 3 Westville persele strek, elkeen met 'n pragtige subtropiese tuin en 'n sprankelende swembad. Dis die ideale ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea West, Westville

Kings Guest House is 'n huis in privaatbesit in die sentrale deel van Westville met maklike toegang tot M13, M19, N2 en N3. Ons bied 'n volledige Engelse ontbyt en veilige parkeerplek met afstandbeheer-toegang tot d...

Vanaf
R1 327
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dawncliffe, Westville

Hoofbeskrywing Ihawu Guest House is ideaal geleë in Westville, met sy talle plaaslike attraksies en vermaakplekke. Ons beroemde Durbanse weer is ideaal vir dae van pret in die son en eindelose aktiwiteite. Daar is...

Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Durban, Westville

Jay and Bee Guest House is 'n verstommende moderne gastehuis in die hartjie van die stil voorstad Westville-Noord, in die pragtige groen provinsie KwaZulu-Natal. Dit is in 'n plantryke omgewing met 'n pragtige uitsi...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westville

Petla’s Place is in Westville, ‘n boomryke stil omgewing in 'n luukse en gevestigde voorstad van Durban, sentraal geleë en na aan die middestad, strande, ICC, die bekende Pavilion Inkopiesentrum en die Westvill...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Westville

Ons is 'n uitstekende gaste-lodge in die hartjie van die boomryke voorstad Westville wat uitkyk oor Durban se kuslyn. Ons is die naaste, geregistreerde akkommodasie-instansie aan die Westville Hospitaal, Pavilion Wi...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 23 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Westville

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cowies Hill, Durban West

Knus tussen die pragtige ou plataanbome aan die voet van Cowie's Hill en op die grens van Westville lê Calissa-lodge. Dit is 'n weelderige gastehuis met Franse dekor-elemente. Jy sal dadelik hier tuis voel. Calis...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cowies Hill, Woodside

Cowies Hill Guest Place bied gastekamerverblyf op 'n privaat erf in die luukse woonbuurt Cowies Hill in Pinetown. Dit bied maklike toegang tot groot hoofweë. Dié 32 m²-dubbelkamer het 'n privaat ingang en is ide...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Westville gastehuise blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Westville akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Westville akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]