Geverifieerde Resensie
Wieg Van Die Mensdom
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wieg Van Die Mensdom bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 85 resensies.
Wieg van die Mensdom, Wieg Van Die Mensdom
Little Swift Self Catering Chalets"Dis regtig beautiful."
Wieg van die Mensdom, Wieg Van Die Mensdom
Blue Roan Country Lodge"Lots to do in the area, but often need to travel quite far to get places."
Wieg van die Mensdom, Wieg Van Die Mensdom
Blue Roan Country Lodge"Pragtige deel van ons land met baie dinge om te doen en plekke om te besoek."
Monument, Wieg Van Die Mensdom
La Vogue Guest House"Close to Shopping Centres and attractions in area. Close to Lanseria Airport and not to far from O.R. Tambo. "
Krugersdorp Noord, Wieg Van Die Mensdom
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis"Netjies en veilig met alles naby mekaar."
Krugersdorp Noord, Wieg Van Die Mensdom
Monument Selfsorg Gastehuis"Lank daar gebly. Dis boomryk, veilig en netjies. Klomp goed om te doen. Uiteet by die Key West Shopping Centre en die gholfbaan."
Krugersdorp Noord, Wieg Van Die Mensdom
Cecil Knight Guesthouse"It's quiet and I wish they had a spa around."
Noordheuwel, Wieg Van Die Mensdom
Aviators Retreat"Geen, behalwe dat die ligging goed was ten opsigte van die plek waar ons vir 'n funksie byeen gekom het."
Noordheuwel, Wieg Van Die Mensdom
Weston Guest House"You need to keep this gem exactly like it is, I will recommend it to friends and family. "
Krugersdorp Noord, Wieg Van Die Mensdom
De Villa Rosa Guest House"Naby aan Key West - loopafstand as jy wil, en 'n goeie plek om meer van Muldersdrift en die Cradle of Humankind te besoek."
Chancliff, Wieg Van Die Mensdom
Fullness B&B"Baie veilig, netjies, personeel vriendelik en beleefd."
Wieg van die Mensdom, Wieg Van Die Mensdom
Mokoya Lodge"Goeie wegbreek kans vir plaaslike inwoners."
Krugersdorp Noord, Wieg Van Die Mensdom
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis"Die gastehuis is binne loopafstand van KeyWest shopping centre indien nie vervoer dalk per uber gereis het NG kerk oorkant die pad en Bonanza Spar loopafstand."
Noordheuwel, Wieg Van Die Mensdom
Aviators Retreat"Do not believe Noordheuwel is travel destination, but more of an overnight area with further travel expected the next day."
Tres Jolie, Wieg Van Die Mensdom
Country Park"Wow, what a place. I don't even have words to explain the beauty and cleanliness. Lovely place. We enjoyed ourselves."