Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Cradle Of Humankind

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cradle Of Humankind bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 92 resensies.

Krugersdorp Noord, Wieg Van Die Mensdom

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis

"Die gastehuis is binne loopafstand van KeyWest shopping centre indien nie vervoer dalk per uber gereis het NG kerk oorkant die pad en Bonanza Spar loopafstand."

Elberta, Wieg Van Die Mensdom

Na-Na-Be-Lodge

"Oornag ja, maar nie 'n vakansie nie!"

Noordheuwel, Wieg Van Die Mensdom

Aviators Retreat

"Do not believe Noordheuwel is travel destination, but more of an overnight area with further travel expected the next day."

Tres Jolie, Wieg Van Die Mensdom

Country Park

"Wow, what a place. I don't even have words to explain the beauty and cleanliness. Lovely place. We enjoyed ourselves."

Noordheuwel, Wieg Van Die Mensdom

Arek's Place

"Winkels en fasiliteite in die omgewing."

Wieg van die Mensdom

Budmarsh Country Lodge

"Magaliesburg self het vreeslik agteruit gegaan, maar wanneer jy deur die dorp is, is dit pragtig."

Ruimsig, Wieg Van Die Mensdom

Hole in One Boutique Hotel

"Ruimsig is beautiful as for the hole in one. Pathetic!"

Wieg van die Mensdom

Warthogs Bush Lodge

"This area has a mysterious feel about it that reminds a person that we are all part of a greater universe."

Wieg van die Mensdom

African Hills Safari Lodge & Spa

"Ek is nie 'n groot aanhanger van evolusie nie, so het nie regtig my met dit opgehou nie. Die venue is wel pragtig."

Chancliff, Wieg Van Die Mensdom

Fullness B&B

"Lekker privaat en pragtige omgewing."

Krugersdorp Noord, Wieg Van Die Mensdom

Cecil Knight Guesthouse

"Winkelsentrums is goed en is goed geleë."

Noordheuwel, Wieg Van Die Mensdom

Aviators Retreat

"Baie om te sien en te doen."

Protea Ridge, Wieg Van Die Mensdom

Sunset Manor Guesthouse

"Mooiste muurpaneel wat ek in 'n lang tyd gesien het."

Wieg van die Mensdom

Blue Roan Country Lodge

"Lekker naby aan die stad, so hoef nie ver te ry om die mooi natuur te beleef nie."

Krugersdorp Noord, Wieg Van Die Mensdom

Cecil Knight Guesthouse

"Het baie veilig gevoel en dit het 'n goeie ligging."

Wieg van die Mensdom

Budmarsh Country Lodge

"Gerieflik naby aan Pretoria, met asemberowende plekkies om te besoek."

Protea Ridge, Wieg Van Die Mensdom

Cloud9 Self Catering Guesthouse

"Will definitely come back, there is a lot to see."

Noordheuwel, Wieg Van Die Mensdom

Aviators Retreat

"Dit is baie mooi en het nog baie potensiaal."

Lammermoor, Wieg Van Die Mensdom

Pine Valley

"Baie lekker, niks fout nie. "

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem