Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Hectorspruit (3)
Komatipoort (25)
Marlothpark (354)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (416)
B&Bs (5)
Wildsplase (36)
Hotelle (2)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (352)

Resensies van Wild Frontier

4.6 / 5  
volgens 2492 resensies
Lees regte resensies van Wild Frontier van 2492 geverifieerde gaste.
Indien jy Wild Frontier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Wild Frontier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wild Frontier B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wild Frontier Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wild Frontier B&Bs

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 420
R1 065
per nag, vir 2 mense
B&B in Komatipoort, Wild Frontier

Trees Too Guest Lodge is 'n klein gastehuis wat deur 'n gesin besit en bestuur word en 'n kroeg en restaurant het (geen selfsorg-geriewe nie). Dit is net 8 km vanaf die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin, 6 km va...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
B&B in Marlothpark, Wild Frontier

Varing @ Marloth bied 'n bosveldwegbreek met 'n verskil in Marlothpark, wat in die woud versteek is vir gaste se privaatheid. Hierdie selfsorgeenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugve...

Vanaf
R2 330
per nag, vir 2 mense
B&B in Marlothpark, Wild Frontier

Kruger Wielewaal Restcamp is 'n outentieke Britse-Koloniale gastehuis in Marlothpark, 650 m vanaf die Krokodilrivier. Daar is smaakvol versierde en suite-kamers en privaat tente om van te kies. Die kamers en tente...

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 4)
B&B in Marlothpark, Wild Frontier

Jabula Lodge is in Marlothpark en bied eenhede wat slaapplek vir 4 tot 8 gaste het. Jabula is ’n Zulu-woord wat "verheug" of "gelukkig" beteken. Daar is 7 eenhede met lugversorging en dubbelbeddens of 2 enkelbedd...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
B&B in Marlothpark, Wild Frontier

Kruger Kurper Villas is in Marloth Park geleë en bied selfsorgverblyf vir groepe of gesinne. Gaste kan kies tussen 4 villas, wat elkeen slaapplek vir 4 tot 6 gaste bied. Die villas het lugversorging vir gaste se ...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 406 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 100 km vanaf Wild Frontier

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
B&B in Marlothpark, Mpumalanga

"Tinyiko" beteken "geskenk" in Shangaan, en die naam pas baie goed by dié lodge in die hartjie van die Bosveld. Ons maak voorsiening vir alle voorkeure terwyl ons gaste hulself verlustig in die natuur. Marloth Pa...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 6

Welkom by die Wild Frontier B&Bs blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Wild Frontier akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Wild Frontier akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]